Operasionele navorsing
Operasionele navorsing (ON) is 'n multi-dissiplinêre wiskundige wetenskap wat nou verband hou met die statistiek wat hom uitgee daarvoor dat hy oplossings soek vir komplekse probleme in die werklike wêreld deur "die wetenskaplike metode" te gebruik. Vroeë definisies dateer uit die Tweede Wêreldoorlog toe wetenskaplikes uit verskillende dissiplines in meerdissiplinêre spanne saamgetrek is om "operasionele" probleme te bestudeer en oplossings aan die hand te doen. By gebrek aan bestaande metodes en tegnieke het hulle bloot die wetenskaplike werkswyse waaraan almal gewoond was, toegepas.
- Westbrooke
- Tot 1995 het die woning van die president van Suid-Afrika in Kaapstad Westbrooke geheet. Die woning is op die Groote Schuur-landgoed geleë. Dit is in 1995 deur President Mandela hernoem tot Genadendal – die naam van 'n sendingdorpie in die
- Kliënt-bediener argitektuur
- Die Kliënt-bedienermodel is 'n benadering in sagteware-ingenieurswese waarmee die werkslas tipies tussen twee rekenaars verdeel word. Een rekenaar, die bediener, bied 'n diens aan 'n ander een, die kliënt. Die kliënt het dikwels 'n gebruikerskoppelvlak
- Duitse herdershond
- Die Duitse herdershond of wolfhond is 'n intelligente honderas. Hulle kan maklik opgelei word en word derhalwe gereeld deur mense as soekhonde, waghonde of as troeteldiere gebruik. Hulle word ook algemeen deur polisie- en weermagte aangewend
- De jure
- De jure is 'n uitdrukking wat beteken "volgens die wet" in teenstelling met de facto wat "volgens die feite" beteken. De jure moet nie verwar word met die Frans du jour nie wat "van die dag" beteken, soos in soupe du jour
- Bosveld Hotel (die moewie)
- Bosveld Hotel (Die Moewie) is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1985 uitgereik is. Die rolprent is na afloop van die gewilde gelyknamige TV-reeks (SAUK, 1980) uitgereik. Dit is gebaseer op die skrywer, Pieter Pieterse se boek, Bosveldhotel. Die rolprent se
- McCoy Mrubata
- McCoy Mrubata is 'n Suid-Afrikaanse jazz saxofoonspeler. Hy bespeel die tenoor-, soprano- en altosaxofoon asook die fluit
- Staal
- Staal is 'n legering wat hoofsaaklik uit yster bestaan met 'n koolstof-inhoud tussen 0.2 en 2.04% op 'n massabasis (C:1000–10,8.67Fe), afhangende van die graad. Koolstof is die mees kostedoeltreffende legeringselement vir yster. Verskeie ander
- Bhopal-ramp
- Die Bhopal-ramp was 'n nywerheidsramp wat in die Indiese stad Bhopal in die Madhya Pradesh provinsie plaasgevind het. Die ramp het die lewens van meer as 3 000 mense onmiddellik geëis. Daar word beraam dat daar in totaal sowat 8 000 mense in die twee
- Fratse in die vloot
- Fratse in die Vloot is 'n swart-en-wit Afrikaanse rolprent wat in 1958 uitgereik is. Die hoofspelers is Al Debbo en Frederik Burgers wat al as Suid-Afrika se eie "Laurel en Hardy" beskryf is. Debbo en Burgers is destyds geloof vir die "hoë standaard van
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in