Opera
'n Opera is 'n toneelstuk met sang en orkesbegeleiding. Dikwels is die hele libretto getoonset om gesing te word, maar daar is talle uitsonderings van operas waar dele van die teks gesing word, terwyl ander dele gespreek word. Die geskiedenis van opera beslaan reeds meer as 400 jaar, met die gevolg dat 'n groot verskeidenheid vorme en style hierdie genre van musiek kenmerk. Die musiek van 'n opera kan bestaan uit 'n overture, resitatiewe, arias, ensembles, kore en ballette. Onder die sub-genres wat deel van opera uitmaak is die vernaamste opera seria, opera buffa, opéra comique, tragédie en musique, singspiel en operette.
- Kantate
- 'n Kantate is 'n vokale genre vir een of meer stemme met instrumentale begeleiding wat uit die barok dateer, bestaande uit 'n opeenvolging van resitatiewe, arias, duette en kore. Dit mag of sekulêr of gewyd van aard en funksie wees, en kan daarby ook 'n
- Giulio Caccini
- Giulio Romolo Caccini was 'n Italiaanse komponis van die vroeë baroktydperk. Hy is veral bekend vir twee albums van arias en solo madrigale wat altwee onder die titel Le nuove musiche verskyn het, onderskeidelik in 1602 en 1614. Hy is een van die
- Barbara Strozzi
- Barbara Strozzi was 'n Italiaanse komponis en sanger van die vroeë baroktydperk
- Concerto
- 'n Concerto of konsert is 'n werk in simfoniese vorm, gewoonlik met drie bewegings, vir een of soms meer soliste met orkes
- Sielkunde
- Sielkunde oftewel psigologie is die studie van die innerlike lewe en gedrag. Algemene psigologie bestudeer die normale, volwasse mens; terwyl besondere psigologie die abnormale, onvolwasse mens bestudeer. Alhoewel die sielkunde dikwels beskou word as 'n
- Hugh Masekela
- Hugh Ramopolo Masekela was 'n Suid-Afrikaanse trompet-, beuel- en kornetspeler asook 'n komponis en sanger. Masekela was bekend vir sy jazz komposisies, veral sy anti-apartheidsliedjies soos "Soweto Blues" en "Bring Him Back Home
- Beeldende kunste
- Die beeldende kunste is vorms van kunssinnige uitdrukking waarin die klem val op die skep van 'n artifak in twee of drie dimensies.Tekenkuns
Skilderkuns
Beeldhouwerk
Gemengde
- Uitvoerende kunste
- Die uitvoerende kunste is vorms van kuns waarin die klem gelê word op die uitvoering van sekere liggaamlike en vokale handelinge deur een of meer kunstenaars.Drama
Mimiek
Toneelspel
Rolprent
Sang
Opera
Operette
Musiekblyspel
Dans
Ballet
Moderne
- Vliegtuigontvoering 'Landshut'
- Die Landshut, was 'n Duitse Lufthansa-vliegtuig wat op 13 Oktober 1977 tydens vlug LH181 vanaf Palma de Mallorca, Spanje, na Frankfurt am Main, Duitsland, deur die Rote Armee Fraktion geskaak is. Die skaking was deel van 'n reeks gebeure wat as die Duitse
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos