Oosgrens-Afrikaans
Oosgrens-Afrikaans het ontstaan vanweë die afsondering van die taalgemeenskap van mense aan die oosgrens van die Kaap. Uit die taalgemeenskap het die Voortrekkers ook gekom wat met Voortrekker-Afrikaans die taalvariant saamgeneem het tot in die binneland van Suid-Afrika. Geografies word die Afrikaanse dialekte in drie hoofgroepe verdeel: Kaapse Afrikaans, Oosgrens-Afrikaans en Oranjerivier-Afrikaans.
- Universiteit van Namibië
- Die Universiteit van Namibië is 'n universiteit geleë in Windhoek, Namibië en is die oudste universiteit in Namibië
- Mombasa
- Mombasa is 'n kusstad van Kenia aan die Indiese Oseaan. Die stad staan bekend as die wit-en-bloustad, weens sy geboue se kleurskema. Mombasa is die land se oudste en die tweede grootste stad naas die hoofstad Nairobi, met 'n bevolking van 1 208 333
- Makalu
- Makalu is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet geleë is. Met 'n hoogte van 8 485 meter is dit die vyfde hoogste berg in Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga en Lhotse. Makalu is net oos van Berg Everest
- Lydiana
- Lydiana is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dis genoem na min. P.G.W. Grobler se eggenote, Lydia. Hulle het jare lank in die huis by Aloelaan 28 gewoon. Die straat aan die ander kant van die huis is na min. Grobler genoem
- Bandasee
- Die Bandasee is 'n see aan die weste van die Stille Oseaan in Suidoos-Asië. Dit lê tussen Sulawesi in die weste, die Molukke in die noorde en die Klein Soenda-eilande in die suide net suid van die ewenaar. Die Bandasee grens aan die Floressee in die
- Río Bermejo
- Die Río Bermejo is 'n groot suidoos-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 1 046 km, is 'n westelike sytak van die Río Paraguay. Die Rio Bermejo vloei in 'n suidoostelike rigting parallel tot die Río Pilcomayo deur Noord
- Kapuas
- Die Kapuas is met 'n lengte van 1 143 km (710 myl) die langste rivier op die eiland Borneo, van die eilandnasie Indonesië asook die langste rivier, wat in sy geheel op 'n eiland vloei
- Kolima
- Die Kolima is 'n groot noord-vloeiende rivier in die Russiese Verre-Ooste. Dié rivier, met 'n lengte van 2 129 km (1 323 myl), ontstaan deur die saamvloei van die Koeloe und Ajan-Joerjach in Soentar-Chajata, Jakoetië, net suidoos van die Indigirka
- Petsjorasee
- Die Petsjorasee is 'n see aan die suide van die Arktiese Oseaan in Noord-Rusland. Dit lê tussen die eilande Kolgoejef in die weste, Waigatsj in die ooste, Nowaja Zemlja se Suideiland in die noorde en die vasteland van Siberië in die suide
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in