Oos-Slawiese tale
Die Oos-Slawiese tale is een van die drie subgroepe van Slawiese tale, wat tans in Oos-Europa gepraat word. Dit is die groep met die grootste getal sprekers, veel meer as die Wes- en Suid-Slawiese groepe.
- Mogadisjoe
- Mogadisjoe is die hoofstad en grootste stad van Somalië. Die stad het in 2005 'n bevolking van sowat 2 000 000 gehad. Dit is die belangrikste hawestad van Somalië en is aan die Indiese Oseaan sowat 200 km noord van die ewenaar geleë
- Jean-Bédel Bokassa
- Jean-Bédel Bokassa was van 1966 tot 1976 president en van 1976 tot 1979 as Bokassa I keiser van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
- ADO Den Haag
- Alles Door Oefening Den Haag, algemeen bekend as ADO Den Haag, is 'n Nederlandse sokkerklub in die stad Den Haag. Die klub was vir 'n tyd bekend as FC Den Haag, met ADO wat die amateur tak van die klub verteenwoordig het. Alhoewel dit deel van een van die
- Rooisee
- Die Rooisee is 'n see van die Indiese Oseaan tussen Noordoos-Afrika en die Midde-Ooste. Dit is 1 930 km lank, tot 2 211 m diep en het 'n oppervlakte van sowat 450 000 km². Die Griekse naam is Ἐρυθρὰ θάλασσα, wat Eritreïese See
- Agorafobie
- Ongeveer die helfte van die mense wat aan paniekversteurings ly, ontwikkel later ook agorafobie. Agorafobie word beskryf as 'n vrees vir oop ruimtes, wat eintlik misleidend is. Die woord agora, wat aan die Grieks ontleen is, beteken letterlik "'n vrees
- Thabana Ntlenyana
- Thabana Ntlenyana is die hoogste punt in Lesotho en die hoogste bergpiek (3 482 m) in Suider-Afrika en die Drakensberge. Die piek is net noord van die Sanipas in die Drakensberge, in oostelike Lesotho net wes van die grens met die Suid-Afrikaanse
- Zombie Movie
- Zombie Movie is 'n kortfilm deur 2Chums Moving Pictures. Dit is op 14 Oktober 2005 vrygestel
- Ecser
- Ecser is 'n dorpie in Pest distrik, Budapest, Hongarye
- Jonas Salk
- Jonas Edward Salk is een van die twintigste eeu se mees vereerde wetenskaplikes. Hy is bekend as die ontdekker van die eerste suksesvolle entstof teen die poliomiëlitis virus. En omdat hierdie ontdekking juis kinders se lot verlig het, was hy onmiddellik
- Wakanda
- Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos