Oos-Londen

Oos-Londen is 'n stad in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit het sowat 267 000 inwoners en vorm die belangrikste deel van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit wat in totaal sowat 755 000 inwoners huisves, waarvan 642 750 swart was, 58 258 wit, 45 442 bruin en 6 241 Indiërs. Dit lê aan die Indiese oseaankus, tussen die Buffels- en die Nahoonrivier, en is die enigste stad in Suid-Afrika met 'n rivierhawe.
Kimberley
Kimberley is 'n stad in Suid-Afrika en die hoofstad van die Noord-Kaap met sowat 225 000 inwoners in 2011. Die plek waar Kimberley sou ontwikkel, het in 1871 wêreldwyd opslae gemaak ná die ontdekking van 'n diamantveld. Die mynboubedrywighede, wat hier
Pietermaritzburg
Pietermaritzburg is die hoofstad van die provinsie KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die stad, wat 596 meter bo seevlak in die hart van Zoeloeland lê, was oorspronklik die eerste hoofstad van die Boererepubliek Natalia. Desondanks het die stad vandag 'n sterk
Trompsburg
Trompsburg is 'n dorp in die provinsie Vrystaat (Suid-Afrika) en die ekonomiese sentrum van die Suid-Afrikaanse merinoskaapteelt. Die dorp is 37 km suid van Edenburg, 30 km noord van Springfontein en die N1 nasionale pad gaan langs die dorpie verby
Hillbrow
Hillbrow is 'n voorstad van Johannesburg, geleë in die F-streek (middestad) op een van die Goudstad se hoogste koppies, met 'n bevolking van 74 131 (2011), van wie 72 888 Swart, 638 Bruin, 296 Wit en 189 Indiërs was
Upington
Upington is 'n belangrike dorp geleë op die oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
Zastron
Zastron is 'n dorp in die Vrystaat en geleë langs Aasvoëlberg tussen die Caledon- en die Oranjerivier
Gqeberha
Gqeberha, wat in die volksmond in Afrikaans dikwels "Die Baai" of net "PE" genoem word, is 'n hawestad geleë aan Algoabaai, in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika, 763 km oos van Kaapstad. Met 'n bevolking van 312 390 (2011) is Gqeberha die grootste
Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n klein dorp wat in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika, wat in 'n vallei van die Rooiberge, en binne sig van die Malutiberge geleë is. Dit ressorteer onder die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in die Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit
Swartland Plaaslike Munisipaliteit
Die Swartland is 'n graan- en wynstreek in die Suidwes-Kaap en ook die naam van 'n plaaslike munisipaliteit met die hoofdorp Malmesbury asook Moorreesburg, Darling en die Riebeek-Vallei. Die huidige bevolking is ongeveer 80 000. Dit is kort na sy aankoms
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos