Oos-Kaap
Die Oos-Kaap is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Bhisho. Die provinsie is in 1994 gevorm met die samevoeging van die oostelike deel van die voormalige Kaapprovinsie en die "tuislande" Ciskei en Transkei.
- Lüderitz
- Lüderitz is 'n klein seehawe en vissersdorp aan die Atlantiese kus van Namibië (Suidwes-Afrika) en die administratiewe hoofstad van die ǃNamiǂnûs-kiesafdeling in die Namibiese gewes ǁKaras. Die dorp is vernoem na die Bremense koopman Franz Adolf
- Paternoster
- Paternoster is 'n vissersdorp langs die weskus van Suid-Afrika in die munisipaliteit Saldanhabaai en sowat negentig minute se motorrit noord van Kaapstad in die provinsie Wes-Kaap. Die naam, wat in Latyn letterlik "Ons vader" beteken, is moontlik afgelei
- EE Limited
- EE is 'n Britse mobiele netwerk- en breëband-internetverskaffer. Dit word tans as 'n afdeling van die Britse BT Group bedryf, maar is oorspronklik in 2010 as 'n gesamentlike onderneming (50:50) deur Deutsche Telekom en France Télécom gevestig toe die
- Albertville
- Albertville is 'n dorp in die Franse Alpe en 'n onderprefektuur van die département Savoie met sowat 18 300 inwoners (2005). Die Arlyrivier, wat deur Albertville vloei, mond naby die stad in die Isère uit
- Polohemp
- 'n Polohemp – ook bekend as 'n gholfhemp of tennishemp – is 'n hemp met kortmoue en 'n sagte kraag wat slegs bo toegeknoop kan word. Net soos T-hemde word dit oor die kop aangetrek
- Kuruman
- Kuruman is 'n voormalige Engelse sendingstasie en die grootste dorp in die Ga-Segonyana munisipaliteit van die John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit. Die bevolking in 2011 was 13 057 mense. Die dorp is 1 131 meter bo seevlak op die Ghaap-plato en
- APS-C
- Die Advanced Photo System tipe-C (APS-C) is 'n beeldsensorformaat wat ten opsigte van sy grootte min of meer ooreenstem met die "klassieke" negatiewe afbeeldings van die Advanced Photo System (APS) - met 'n formaat van 25,1 mm x 16,7 mm en 'n
- Wisconsin
- Wisconsin [wᵻˈskɒnsᵻn] is 'n deelstaat in die noordelike Midweste van die Verenigde State met 'n oppervlak van 169 790 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 5,8 miljoen. Die hoofstad is Madison, die grootste nedersetting Milwaukee
- Unesco
- Unesco is die Engelse afkorting vir United Nations Educational, Scientific and Cultural Organization, 'n spesiale organisasie van die Verenigde Nasies wat in 1945 gestig is en sy hoofkwartier in die Franse hoofstad Parys het. Tans het 192 lande as lede en
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos