Onderskrifte

Onderskrifte verwys na vertaalde dialoog wat in 'n verkorte vorm onderaan 'n televisie- of rolprentskerm vertoon word.
Richard Baloyi
Masenyani Richard Baloyi is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die Minister van Staatsdiens en Administrasie onder President Jacob Zuma van 2009-2014
Bheki Cele
Bhekokwakhe (Bheki) Hamilton Cele is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en die huidige Minister van Polisie in die kabinet van Cyril Ramaphosa
Kevin Mileham
Kevin John Mileham is 'n Suid-Afrikaanse politikus, 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie en tans die skaduminister van minerale bronne en energie. Mileham is op 3 Junie 2013 vir die eerste keer tot die
Ben Ngubane
Baldwin Sipho "Ben" Ngubane was 'n Suid-Afrikaanse politikus en besigheidsadministrateur. Hy het vele topposte beklee in die post-apartheid regering van die land, o.a. Premier van KwaZulu-Natal van 1 Maart 1997 tot Januarie 1999 en minister van kuns en
Siyabonga Cwele
Siyabonga Cwele is 'n Suid-Afrikaanse dokter en 'n langdienende lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Anders Fogh Rasmussen
Anders Fogh Rasmussen is 'n Deense politikus. Hy was die 24ste eerste minister van Denemarke van November 2001 tot April 2009 en die 12de sekretaris-generaal van NAVO van Augustus 2009 tot Oktober 2014. Hy is tans die HUB van politieke adviseerder
Faith Muthambi
Azwihangwisi Faith Muthambi is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Nic Stevens
Nic Stevens is die verhoognaam van Stephan Snyman, 'n Afrikaanse sanger wat ook saam met sy bloedbroers in die musiekgroep Broers optree. Sy eerste album, Everybody, is in 2001 deur Snyman-musiekproduksies vrygestel. In 2004 word sy eerste Afrikaanse
Nelda
Nelda is 'n Afrikaanse sangeres
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in