Onderdistrik (Indonesië)

Die Indonesiese onderdistrik is die bestuurslaag binne die bestuursstruktuur van Indonesië wat gesitueerd is onder 'n regentskap (kabupaten) of munisipaliteit (kota), wat op sy beurt onderdeel is van 'n provinsie (provinsi).
Regentskap (Indonesië)
Die Indonesiese regentskap is 'n regionale bestuurslaag binne die bestuursstruktuur van Indonesië wat gesitueerd is tussen die provinsie en die onderdistrik (kecamatan). 'n Regentskap kan ook beskou word as die landelike teenhanger van die Indonesiese
Kadawer
'n Kadawer is 'n dooie liggaam. Die term word veral in die mediese wêreld gebruik vir 'n liggaam wat vir dissektering geoormerk is. Daar word meestal na die dooie liggaam van 'n dier as 'n karkas verwys. Die liggaam van 'n mens word meestal as 'n lyk of
Lys van integrale van irrasionale funksies
Hier volg 'n lys van integrale van irassionale funksies. Vir 'n volledige lys van integraalfunksies, sien lys van integrale. In hierdie artikel word die konstante van integrasie deurgaans weggelaat
Alles, was von Gott geboren, BWV 80a
Alles, was von Gott geboren, BWV 80a, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach
D-majeur
D-majeur is 'n majeurtoonleer wat uit die toonhoogtes D, E, F-kruis, G, A, B, en C-kruis bestaan
Lys van integrale van logaritmiese funksies
Hier volg 'n lys van integrale van logaritmiese funksies. Vir 'n volledige lys van integrale funksies, sien lys van integrale
Hoboken-katalogus
Die Hoboken-katalogus is 'n katalogus van die komposisies van Joseph Haydn. Dit is saamgestel deur Anthony van Hoboken en bevat 750 inskrywings. Die katalogus se volledige titel in Duits is Joseph Haydn, Thematisch-bibliographisches Werkverzeichnis. Werk
Lys van komposisies vir harp
Wat volg is 'n lys van noemenswaardige komposisies vir harp
LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewers is 'n Suid-Afrikaanse uitgewer van boeke in hoofsaaklik Afrikaans en soms Engels. LAPA staan vir Lees Afrikaans, Praat Afrikaans
Sinéad O'Connor
Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met