Olifantshoek

Olifantshoek is 'n dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 22 km wes van Sishen op die N14 nasionale pad, net noord van die Langberg geleë. Die dorp is formeel gedurende 1912 gestig. Daar word met beeste geboer en ystererts word ook ontgin. Water word verkry uit 'n dam in die Olifantsloop wat deur die dorp vloei.
Louisvale
Louisvale is 'n landelike nedersetting op die R359-streeksroete aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyn- en sultanabedryf
Felixton
Felixton is 'n dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 10 km suid van Empangeni en is vermoedelik vernoem na die pionier suikerplanter Felix Piccione. Die plaaslike suikermeule is een van die grootste in die land
Kenton-on-Sea
Kenton-on-Sea is 'n vakansieoord tussen die Kariega- en Boesmansriviere in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die twee riviermondings is net 2 km van mekaar. Albei riviere is bevaarbaar met 'n boot
Camperdown
Camperdown is 'n dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is 50 km wes van Durban en 23 km oos van Pietermaritzburg
Paterson
Paterson in 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is op die N10 nasionale pad geleë. Paterson is ongeveer 15 km suid van die Olifantskoppas en is in 1879 gestig deur John Paterson. Die hoofspoorlyn tussen Johannesburg en Port Elizabeth gaan
Mapumulo
Mapumulo is 'n dorpie in Vulamehlo Plaaslike Munisipaliteit onder die Ugu-distrik in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Kidd's Beach
Kidd's Beach is 'n oord aan die Indiese Oseaan in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is 30 km suidwes van Oos-Londen, en val onder bestuur van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit
Vanderkloofdam
Die Vanderkloofdam is 130 km stroomaf van die Gariepdam in die Oranjerivier. Bouwerk aan die dam het begin gedurende April 1971 en die dam is in diens gestel in September 1977. Die dam het 'n bakmaat van 3 236 miljoen m3, die lengte van die wal is 765 m
Gamtoosrivier
Die Gamtoosrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Sneeuberge bekend as die Kariegarivier. Naby die kruising met die N9 nasionale pad vloei die Kariegarivier in die Beervleidam in. 'n Ander sytak, die Soutrivier
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos