Oka (Siberië)

Die Oka is 'n rivier in Siberië, 'n linkersytak van die Angararivier. Dit ontspring in die Sajangebergte in Wes-Boerjatië en vloei 630 km (391 myl) ver deur die Irkoetsk-oblast tot in die Bratsk-opgaardam.
Wolga
Die Wolga is die langste rivier in Europa. Dit vloei deur die Europese deel van Rusland en word wyd beskou as die land se nasionale rivier. Van die twintig grootste stede in Rusland is elf in die Wolga se stroomgebied geleë – ook die hoofstad Moskou
Oeralrivier
Die Oeral is die derde langste rivier in Europa. Dit was voor 1775 bekend as die Jaïk
Kromdraai-fossielterrein
Kromdraai is ’n grot met talle fossiele sowat 2 km oos van die meer bekende Sterkfontein en sowat 45 km noordwes van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in die Wieg van die Mensdom, ’n wêrelderfenisgebied, geleë en is self ’n Suid-Afrikaanse
Wasili van Kostroma
Wasili was een van die mins noemenswaardige grootprinse van Wladimir. Hy was die jongste seun van Jaroslaf II van Wladimir en het Kostroma in 1246 by sy oom Swjatoslaf III van Wladimir gekry. As die oudste oorlewende kleinseun van Wsewolod die Groot Nes
Ferapontof-klooster
Die Ferapontof-klooster in die Wologda-oblast in Rusland is een van die beste oorblywende voorbeelde van Russiese Middeleeuse kuns, die rede wat Unesco gegee het vir die plasing van die klooster op sy wêrelderfenislys
Groot-Newarivier
Die Groot-Newarivier of Bolsjaja Newa is die grootste sytak van die Newarivier. Dit begin min of meer by die Strelka, die mees oostelike punt van Wasiljefski-eiland
Nikita die Pilaarheilige
Die agbare Nikita die Pilaarheilige, ’n heilige van die 12de-eeuse Rusland, het in sy jeug ’n losbandige lewe gelei. Toe hy egter eenkeer in ’n kerk instap, het hy die woorde van die profeet Jesaja (1:16) gehoor: "Was julle, reinig julle. Moenie
Newarivier
Die Newarivier is ’n rivier in Noordwes-Rusland wat van die Ladogameer deur die westelike deel van Leningrad-oblast en die stad Sint Petersburg na die Golf van Finland vloei. Hoewel dit nie baie lank is nie, is dit die derde grootste rivier in Europa in
Ewdokija van Moskou
Ewdokija Dmitrijewna, later Jefrosinija (Евфросиния) (1353–1407), was ’n groothertogin van Rusland. Sy was die dogter van Iwan I van Moskou en die vrou van Dmitri Donskoi
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos