Nudibranchia
Nudibranchia, bekend as seenaakslakke, is 'n orde wat hoort tot die klas Gastropoda. Die is die grootste groep van seeslakke met meer as 3000 spesies wat beskryf is. Dit is 'n groot diverse groep met een gemeenskaplike kenmerk: as volwassenes beskik hulle nie oor 'n skulp nie. Die woord nudibranch beteken naak kieue.
- Pseudocerotidae
- Pseudocerotidae is 'n familie van mariene platwurms wat hoort tot die orde Polycladida. Die grootste see platwurms kom in die familie voor. Daar is 'n groot verskeidenheid platwurms in die familie. Hulle het oor die algemeen reghoekige, gladde lywe met
- Euryleptidae
- Euryleptidae is 'n familie van mariene platwurms wat hoort tot die orde Polycladida. Lede van die familie is gewoonlik helderkleurig en varieer in grootte. Hul lywe is reghoekig of rond en kan glad wees of is bedek met kort tuberkels. Die tentakels is
- Rooiadder
- Die Rooiadder is 'n adder wat van die Sederberg tot die Roggeveldberge en Kromberg voorkom in die Wes-Kaap. In Engels staan die slang bekend as die Red Adder. Hierdie slang is eers in 1997 beskryf
- Swaelstert-engelvis
- Die Swaelstert-engelvis is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Swallowtail angelfish
- Haddonse tapytanemoon
- Haddonse tapytanemoon is 'n anemoon wat voorkom in die Stille- en Indiese oseane; meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die anemoon bekend as die Haddon's carpet anemone
- Namakwadwergadder
- Die Namakwadwergadder is die wêreld se kleinste adder en word gemiddeld 200mm lank. In Engels staan die slang bekend as die Namaqua Dwarf Adder
- Swartkol-bokvis
- Die Swartkol-bokvis is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Enegels staan die vis bekend as die Blackspot goatfish
- Caracanthus
- Caracanthus is 'n genus van visse wat hoort tot die familie Caracanthidae. Hulle staan ook bekend as die koraalskuilers. Dit is die enigste genus in die familie, dit is dus 'n monotipiese takson. Daar is vier spesies wat hoort tot die genus. Visse in
- Kraalanemoon
- Die Kraalanemoon is 'n anemoon wat voorkom in die Stille- en Indiese oseane; meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die anemoon bekend as die Beaded anemone
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos