Normal Adolescent Behavior

Normal Adolescent Behavior is 'n 2007 dramarolprent wat deur Beth Schacter geskryf en geregisseer is. Die prent was 'n amptelike keur van die 2007 Tribeca-rolprentfees.
Paris, je t'aime
Paris, je t'aime is 'n internasionale episoderolprent wat hoofsaaklik in Frankryk geskiet en meestal met Franse dialoog vervaardig is. Dit is 'n twee ure-lange rolprent wat in verskillende arrondissements van Parys afspeel. Altesaam 21 regisseurs se
2009 ADSL-prysoorlog in Suid-Afrika
Die 2009 ADSL-prysoorlog in Suid-Afrika is 'n prysoorlog wat laat in 2009 begin het toe 'n paar internetdiensverskaffers skielik die pryse van hul produkte drasties verlaag het. Die oorlog is begin nadat Afrihost die mark verras het met hul aanbieding van
Geskiedenis van Westerse literatuur
Westerse literatuur het hoofsaaklik in Wes-Europa ontstaan, waar dit weer op twee verskillende tye en twee plekke begin ontwikkel het
Bemarking as sakefunksie in ondernemings
Die bemarkingsfunksie van 'n onderneming is verantwoordelik vir die prysvasstelling, verspreiding en advertering en bemarking van produkte of dienste. Dit behels ál die aktiwiteite wat bydra om die produk aan die verbruiker bekend te stel. Dié
Gifstofmisbruik
Die misbruik van gifstowwe is die onoordeelkundige en onverantwoordelike gebruik daarvan is n probleem van redelike onlangse oorsprong. Plante wat verbou word, is in baie gevalle onderhewig aan aanvalle deur verskillende diere, soos insekte. Dit is ook
Armoedeverligting
Armoede is 'n wêreldwye probleem en nie net dié van armer lande nie. Alhoewel die probleem al baie lank bestaan, is dit maar eers onlangs dat ryker lande dit ook as hul verantwoordelikheid begin beskou het om hieraan aandag te gee. Tot nou toe het die
Roma Ryan
Roma Shane Ryan is 'n skryfster, digter en liriekeskryfster en woon tans in Artane, Dublin, Ierland, met haar eggenoot Nicky Ryan
Topbestuur
Topbestuur is die hoogste bestuursvlak in ondernemings, bestaande uit direkteure, hoofbestuurders, uitvoerende hoofde, lede, vennote of net 'n eienaar. Hierdie topbestuur word aangestel volgens hul vermoë as leiers, bestuurders en beplanners van 'n
Middelbestuur
Middelbestuur is die gedeelte van ondernemings wat die hoofde van die verskillende afdelings uitmaak. Middelbestuur doen verantwoording aan die topbestuur, en bestaan gewoonlik uit, onder meer, menslike hulpronne-, verkoops-, aankoop-, en
Sinéad O'Connor
Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met