Noordwes

Noordwes is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Mahikeng. Noordwes is in 1994 gevorm deur die samevoeging van die ou Wes-Transvaal en die "tuisland" Bophuthatswana en 'n noordoostelike deel van die ou Kaapprovinsie.
KwaZulu-Natal
KwaZulu-Natal of KwaZoeloe-Natal is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Pietermaritzburg en Durban is die grootste stad
Birmingham
Birmingham is 'n stad en 'n metropolitaanse gebied (borough) in die westelike Middelland van Engeland. Birmingham is die naasgrootste stad in die Verenigde Koninkryk en was voorheen ’n vuil nywerheidstad, maar is deesdae ook ’n sentrum vir kuns en
Wes-Yorkshire
Wes-Yorkshire is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland wat in 1974 volgens die Wet oor Plaaslike Regering van 1972 gevestig is. Die graafskap bestaan uit vyf metropolitaanse boroughs of distrikte en word begrens deur die graafskappe
Northumberland
Northumberland - die "land ten noorde van die Humberrivier" - is die noordelikste van die graafskappe van Engeland, geleë in die noordooste. Die graafskap, wat ook as unitêre owerheid dien, word in die noorde begrens deur Skotland, in die ooste deur die
Lancashire
Lancashire is 'n nie-metropolitaanse graafskap in die noordweste van Engeland. Die seremoniële graafskap het 'n bevolking van 1 490 500 wat van Lancashire die agtste grootste graafskap volgens bevolkingstal maak
San Antonio
San Antonio is die tweede grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas naas Houston en voor Dallas met 'n bevolking van sowat 1,5 miljoen in 2017 en 'n oppervlakte van 1 205,4 km². Die stad het sy naam aan 'n Spaanse ekspedisie te danke wat dit in
Bakoe
Bakoe is die hoofstad en grootste stad van Azerbeidjan. Die stad is in die ooste van die land aan die Kaspiese See geleë
Odesa
Odesa of Odessa is – met 'n bevolking van iets meer as een miljoen – die vierde grootste stad in Oekraïne geleë in die suide van die land aan die Swartsee. Die stad was ook die vierde grootste stedelike nedersetting in die Russiese Ryk en sy
Houston
Houston is 'n stad in die deelstaat Texas. Dit is die vierde grootste stad van die VSA met 2,3 miljoen inwoners en naas Dallas-Fort Worth een van die twee groot ekonomiese sentrums van Texas. Die metropolitaanse gebied van Houston het 'n bevolking van
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos