Noordsee

Die Noordsee is 'n epikontinentale see in die noordweste van Europa. Dit is gevorm deur die styging van die seespieël aan die einde van die ystydperk vanaf 10 000 v.C. Die diepste gebied, by die Noorse kus, is ongeveer 700 meter diep, terwyl die gemiddelde diepte 95 meter beloop.
Ryn
Die Ryn is 'n rivier in Europa met 'n lengte van 1 238,8 kilometer
Marseille
Marseille is ná Parys die tweede grootste stad van Frankryk en sy belangrikste hawe aan die Middellandse See. Die stad is een van die oudstes in Europa wat as Massalia (Massilia) omtrent 600 v.C. deur Ionies-Phokeaanse setlaars uit Klein-Asië gestig is
Detroit
Detroit, wat ook die byname Motown of Motor City dra, is die grootste stad en hawe van Michigan, Verenigde State, aan die Detroitrivier, met 910 920 inwoners (2009). Dit is die sentrum van 'n metropolitaanse gebied met meer as 4,4 miljoen inwoners
Skots-Gaelies
Skots-Gaelies is die inheemse Keltiese taal van Skotland wat – as omgangs- of kultuurtaal en as die stigtingstaal van Skotland as 'n verenigde koninkryk – oorspronklik vanaf die 9de tot 11de eeu in die hele land en deur alle lae van die samelewing
Veii
Veii was 'n belangrike stad van die Etruskers wat in 396 v.C. deur die Romeine ingelyf is. Dit was 17 km noord van Rome geleë en sy verowering vorm die eerste groot uitbreiding van die gebied van die Romeinse staat
Dominique de Villepin
Dominique de Villepin, gebore op 14 November 1953 in Rabat (Marokko), is 'n Franse diplomaat, digter en politikus
Rosa Luxemburg
Rosa Luxemburg (1871–1919), wat volgens haar geboortesertifikaat op 5 Maart 1871 as Rosalia Luksenburg in Zamość, Pole van Joodse afkoms gebore is; was een van die belangrike leiers van die Europese arbeidersbeweging en 'n vasbeslote voorstander van
Profesie
Profesie is die verkondiging van godsdienstige voorspellings deur persone wat hulself as die gestuurdes van 'n godheid beskou. Profete legitimeer hul verkondiging – in teenstelling met rasioneel gebaseerde voorspellings en waarseggings – met 'n
Margot Honecker
Margot Honecker was 'n Oos-Duitse kommunistiese politikus wat in die tydperk van 1963 tot 1989 die amp van Minister van Volksonderwys beklee het. Honecker, wat as dogmatiese sosialis beskryf word, het 'n beslissende rol by die vestiging van 'n unitêre
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos