Noord-Kaap

Die Noord-Kaap is die grootste en ylbevolkste provinsie van Suid-Afrika. Die hoofstad en grootste stad is Kimberley. Die provinsie is gestig toe die ou Kaapprovinsie in 1994 in drie nuwe provinsies, die Wes-, Oos- en Noord-Kaap verdeel is.
Rio de Janeiro (deelstaat)
Rio de Janeiro [ˈʁi.u dʒi ʒɐˈnejɾu] is een van die 26 deelstate van Brasilië, met 'n oppervlakte van 43 910 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 16,6 miljoen. Dit bestaan uit 'n kusvlakte, die sentrale Serra do Mar-platorand en die
St. Moritz
St. Moritz is 'n dorp in Oberengadin in die administratiewe distrik Maloja van die Switserse kanton Groubunderland. St. Moritz is een van die bekendste vakansiedorpe en skioorde in die Alpe en het as die gasheerdorp van die IIde Olimpiese Winterspele in
Rotsgebergte
Die Rotsgebergte is 'n uitgebreide bergreeks in Noord-Amerika wat van Alaska dwarsdeur Kanada en die Verenigde State tot by Meksiko strek. Dit bestaan eintlik uit 'n aantal ewewydige reekse wat deur komme en plato's van mekaar geskei word. Die bergreeks
Calgary
Calgary is die grootste stad in die provinsie Alberta en die derde grootste in Kanada met 1 239 220 inwoners in die stad en 1 392 609 in die metropolitaanse gebied (2016
Leicester
Leicester (Engels: [ˈlɛstər] luister is 'n stad en unitary authority in die East Midlands-streek van Engeland wat as die administratiewe sentrum van Leicestershire fungeer. Die stad is aan die Soarrivier en naby die National Forest-bosgebied geleë
Lübeck
Die Hansestad Lübeck is 'n selfregerende stad in die noorde van Duitsland en die suidooste van die deelstaat Sleeswyk-Holstein. Lübeck is aan die Lübeckse Baai van die Oossee geleë en die tweede grootste stad in die deelstaat na Kiel. Die Middeleeuse
Hanging Rock
Hanging Rock is die beskrywende volksnaam wat aan Mount Diogenes, 'n koniese rotsformasie op 'n hoogte van sowat 100 m uit 'n vlakte in die uitlopers van die bergreeks Groot Skeidingsgebergte in die Australiese deelstaat Victoria verrys, verleen is
Kanadese dollar
Die Kanadese Dollar is die amptelike geldeenheid van Kanada. Gewoonlik word afkortings soos die dollar-teken $ of C$ of CAD$ gebruik om na die Kanadese Dollar te verwys en dit van ander lande se dollar-geldeenhede te onderskei
Bremerhaven
Bremerhaven is met 'n oppervlakte van 101 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 115 400 die grootste stad aan die Duitse Noordseekus. Bremerhaven is op 1 Mei 1827 deur Breemse koopmans as 'n seehawe vir die stad Bremen, wat sowat 60 kilometer
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos