Noord-Amerika

Noord-Amerika is 'n kontinent in die Noordelike Halfrond van die Aarde, wat byna uitsluitlik in die Westelike Halfrond geleë is. Dit word in die noorde begrens deur die Arktiese Oseaan, in die ooste deur die noordelike Atlantiese Oseaan, in die suidooste deur die Karibiese See en in die suide en weste deur die noordelike Stille Oseaan. Met 24 709 000 vierkante kilometer beslaan dit 4,8 persent van die aarde se oppervlak en is die derde grootste vasteland na Asië en Afrika.
Spanje
Spanje, amptelik die Koninkryk Spanje, is 'n land in die suidweste van Europa. Dit deel die Iberiese Skiereiland met Portugal en Gibraltar. In die noorde word Spanje begrens deur die Pireneë van Frankryk en die landjie Andorra. Die Baleariese Eilande in
Helsinki
Helsinki is die hoofstad van Finland en die Finse gewes Uusimaa met 'n bevolking van 622 240
Henrik Ibsen
Henrik Johan Ibsen was 'n Noorse skrywer en dramaturg van internasionale statuur. Naas Knut Hamsun word hy as die beduidendste Noorse skrywer beskou en in sy tuisland as 'n nasionale simbool vereer
Wes-Indië
Wes-Indië, dikwels ook die Wes-Indiese Eilande of Karibiese Eilande genoem, is 'n eilandboog tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan. In krieket word Wes-Indië deur die Wes-Indiese nasionale krieketspan verteenwoordig, een van die sterkste
Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie
Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie is in ooreenstemming met die Suid-Afrikaanse Uitsaaiwet van 1936 as Suid-Afrika se nasionale uitsaaidiens op 1 Augustus 1936 gestig
Middellandse See
Die Middellandse See maak deel uit van die Atlantiese Oseaan, alhoewel dit net deur die Seestraat van Gibraltar met dié oseaan verbind word en andersins 'n binnelandse see vorm, wat die vastelande van Europa en Afrika van mekaar skei. Deur die Dardanelle
Albanië
Albanië, amptelik die Republiek Albanië, is 'n bergagtige republiek in Suidoos-Europa aan die weste van die Balkanskiereiland. Dit grens aan die Adriatiese en die Ioniese See, asook aan Griekeland, Noord-Masedonië, Montenegro en Serwië/Kosovo. Tirana
Jules Verne
Jules Gabriel Verne is die bekendste Franse skrywer van wetenskapsfiksie. Hy stel hom ten doel om die tegnologiese en wetenskaplike vooruitgang van die 19de eeu in die vorm van romans aan die algemene publiek te verduidelik
Roemenië
Roemenië is 'n land in Sentraal- en Suidoos-Europa. Dit beslaan 'n oppervlakte van 238 397 km² en het 'n bevolking van 19 401 658 in 2019 gehad. Roemenië grens in die noordweste aan Hongarye, in die noordooste aan Moldowa, in die noorde aan
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos