Nomsa Tarabella Marchesi
Nomsa Tarabella Marchesi is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Sy was 'n sweep in die skadukabinet van die vorige leier, Mmusi Maimane. Sy dien tans op die portfoliokomitee oor Basiese Onderwys in die Suid-Afrikaanse parlement.
- Andricus van der Westhuizen
- Andricus van der Westhuizen is 'n dienende lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement, sedert Mei 2019. Hy was voorheen, van 2009 tot 2019, 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
- Veronica van Dyk
- Veronica van Dyk is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Sy is die Demokratiese Alliansie se adjunkskaduminister vir sport, kuns en kultuur. Voorheen het Van Dyk van 2011 tot 2014 as raadslid van die Nama Khoi Plaaslike
- Bridget Masango
- Bridget Masango is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
- Hlengiwe Mkhaliphi
- Hlengiwe Mkhaliphi is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Ekonomiese Vryheidsvegters. Sy het as die eerste adjunk-sekretarisgeneraal van die party gedien van 2014 tot 2019
- Shahid Esau
- Shahid Esau is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was van 20 Junie 2014 tot 7 Mei 2019 'n lid van die portefeuljekommitee vir Verdediging en MiliterĂª Veterane
- Dean Macpherson
- Dean Macpherson is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
- James Lorimer
- James Lorimer is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Darren Bergman
- Darren Bergman is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
- Erik Marais
- Erik Johannes Marais is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy is skaduminister van openbare werke
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in