Noetzie

Noetzie is 'n strandoordjie net ten ooste van Knysna. 'n Kenmerk daarvan is die aantal strandhuise in 'n boustyl wat kastele naboots. Dit lê tussen die Pezula-gholfbaan en die Sinclair-natuurreservaat. Vanaf die N2-hoofweg lei 'n pad vir 5 km suid tot by 'n parkeerterrein op die rand. Van daar lei steil trappe en 'n voetpad na die lagune, strand en visvangplekke. Weens die moeilike bereikbaarheid word die strand nooit oorstroom met besoekers nie.
Hooglied van Salomo
Hooglied van Salomo is die 22ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Hooglied bevat 'n versameling liefdesliedere waarin die man en vrou mekaar se aantreklikheid en hulle liefde en hartsog vir mekaar
Eriekanaal
Die Eriekanaal is 'n kanaal van 584 km in die Amerikaanse deelstaat New York. Dit verbind die Eriemeer met die Hudsonrivier. Die kanaal is 46 m wyd en 3,6m diep. Daar is altesaam 34 kanaalsluise in die kanaal. Konstruksie het begin op 4 Julie 1817 en
Jules Porgès
Jules Porgès was 'n Parys-gebaseerde finansier wat 'n beslissende rol by die opkoms van die Randlords gespeel het – mynboumagnate wat die diamante- en goudbedrywe in Suid-Afrika beheer het
Tuinroete
Die Tuinroete is 'n gebied langs die Kaapse suidkus van Suid-Afrika en een van die gewildste toeristebestemmings in die land. Dit strek van die historiese vissersdorp Hermanus in die Wes-Kaap tot by Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Bekende dorpe soos
Kaulsdorf
Kaulsdorf is 'n stadsdeel in die Berlynse distrik Marzahn-Hellersdorf wat in Oktober 1920 by Berlyn ingesluit is. In Kaulsorf en die aangrensende stadsdele Biesdorf en Mahlsdorf is die grootste samehangende gebied met enkel- en tweegesinshuise in
Ginučiai
Ginučiai is 'n gehuggie op die oewer van die Linkmenas-meer in die Nasionale Aukštaitija-park in Oos-Litaue. Die dorp, wat langs 'n pad aangelê is en administratief aan die Ignalina-rajonmunisipaliteit behoort, het in 2001 'n bevolking van 69 gehad
Albrecht von Wallenstein
Albrecht von Wallenstein, eintlik Albrecht Wenzel Eusebius von Waldstein, Tsjeggies Vojtěch Václav Eusebius z Valdštejna, was 'n Boheemse militaris en politikus, wat sy dienste – en 'n leër van tussen 30 000 en 100 000 man – gedurende die Deense
Bastei
Die Bastei is 'n rotsformasie met uitkykplatform op 'n hoogte van 305 meter bo seevlak in Saksiese Switserland, 'n landskap in die Duitse deelstaat Sakse. Die rotsformasie, wat op die regteroewer van die Elbe geleë is en 'n steil helling op 'n hoogte van
Newtownabbey
Newtownabbey is 'n groot nedersetting noord van Belfast in die graafskap Antrim, Noord-Ierland. Die M2-snelweg loop tussen die dorp, waarna soms as 'n voorstad van Belfast verwys word, en die res van die stad
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos