Nikkel-58
Nikkel-58 is 'n (kwasi)-stabiele isotoop van nikkel. Dit is die volopste isotoop.
- Chemiese verbinding
- 'n Chemiese verbinding is 'n stof wat uit meer as een chemiese element bestaan en waarvan die atome 'n chemiese binding aangegaan het
- Himenium
- Die himenium is die sporevormende laag selle op die himenofoor van ‘n swam. Hier ontwikkel die selle tot sporesakkies om spore te kan voortbring. In sommige spesies verander alle selle in die himenium in basidia of asci; in andere spesies verander ‘n
- Struktuurtipe
- 'n Struktuurtipe dui in die kristalchemie en mineralogie aan watter struktuur 'n bepaalde vastestof besit
- Ystersulfied
- 'n Ystersulfied is 'n verbinding van yster met
- PGE-mineraal
- Die PGE-minerale is dié groep van minerale wat platinumgroepelemente bevat en hierdie minerale is veral vir die mynbou van hierde seldsame en kosbare elemente uiters belangrik. PGE-mineral kom dikwels saam met chromiet voor. Die rede hiervoor is nogtans
- Hidrouliese kapasitansie
- Die hidrouliese kapasitansie is in die plantkunde 'n maat vir die sukkulensie van vetplante. Dit is gedefinieer as die verhouding van die volumeverandering en die verandering in waterpotensiaal
- Waterstofkarbonaat
- 'n Waterstofkarbonaat of bikarbonaat is 'n sout wat die komplekse ioon HCO−3 bevat
- Fototroof
- 'n Organisme wat fototroof genoem word, vermag met lig as energiebron te lewe
- Aseotroop
- 'n Aseotroop is 'n saamstelling van 'n vloeistofmengsel wat indien dit kook in ewewig met 'n damp van dieselfde saamstelling is
- Elektriese impedansie
- Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan