Niersteen

Nierstene is vastestofneerslae van opgeloste minerale in urine wat in die nier of ureter gevind word. Hulle wissel in groottes van so klein as 'n korreltjie sand tot so groot as 'n grondboontjie. Nierstene verlaat tipies die liggaam saam met die urienstroom; as hulle groot word voor uitskeiding, kan die verstopping van 'n ureter voorkom en kan die ophoop van urine baie pyn veroorsaak wat oor die algemeen in die sy, laer buik en lies gevoel kan word. Daar bestaan geen verband tussen nierstene en galstene nie.
Molibdeen
Molibdeen is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Mo en atoomgetal van 42. Dit het die derde hoogste smeltpunt van enige element en word om hierdie rede dikwels gebruik in hoë-sterkte legerings. Molibdeen word in spoorhoeveelhede
Uitlaatgas
Die uitlaatgas van 'n motor is die resultaat van die verbrandingsreaksie in 'n enjin se verbrandingskamer
Veranderbare kleptydreëling
Veranderbare kleptydreëling is 'n algemene term vir 'n suiermotortegnologie. Veranderbare tydreëling maak dit moontlik om die styglengte of tydsduur van die in- of uitlaatkleppe te verander terwyl die enjin nog in werking is. Tweeslagenjins gebruik 'n
PAL
PAL is 'n kleurkoderingstelsel wat gebruik word in televisie uitsaaistelsels in groot dele van die wêreld, insluitend Suid-Afrika. Ander algemene analoogtelevisie koderingstelsels is SECAM en NTSC. PAL is deur Walter Bruch by Telefunken in Duitsland
Solenoïed
'n Solenoïed is 'n draadspoel. In fisika verwys die term solenoïed na 'n draadspoel wat dikwels om 'n metaalkern gewikkel is en 'n magnetiese veld laat ontstaan wanneer 'n elektriese stroom daardeur vloei. Solenoïede is belangrik omdat hulle beheerde
Palwisselratstelsel
'n Palwisselratstelsel is 'n ratstelsel waar die ratverhoudings reëlmatig tussen die laagste en hoogste verhouding verwissel kan word in teenstelling met tradisionele ratstelsels waar dié verandering stapsgewyse vermag word. Die buigsaamheid van 'n
Kwaliteit
Kwaliteit is soms 'n sinoniem vir eienskap, maar word dikwels gebruik om aan te dui of iets of iemand aan 'n doel beantwoord. Dit is in 'n filosofiese sin 'n begrip wat moeilik is om te definieer, maar wat op die praktiese vlak dikwels gebruik word om
ISO 4217
ISO 4217 is die internasionale standaard wat deur die Internasionale Standaarde Organisasie (ISO) opgestel is om die drieletterkodes te definieer om die name van geldeenhede te beskryf. Die ISO 4217 kodelys is wêreldwyd die gevestigde norm in die
DDR SDRAM
DDR SDRAM of dubbele datasnelheid sinkrone dinamiese ewetoeganklike geheue is 'n soort geïntegreerde stroombaangeheue wat in rekenaars gebruik word. Dit behaal 'n hoër bandwydte as gewone SDRAM deur data oor te dra op die stygende asook vallende rande
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos