Nhlanhla Nene

Nhlanhla Musa Nene was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Duits-Suidwes-Afrika
Duits-Suidwes-Afrika was vanaf 1884 tot 1915 'n kolonie van die Duitse Keiserryk op die gebied van die hedendaagse Namibië. Met 'n oppervlakte van 835 100 km² was dit omstreeks 1,5-keer groter as die Duitse Keiserryk en die enigste Duitse kolonie waar
Xiang
Xiang of Hsiang, ook bekend as Hunanees, is 'n Sino-Tibettaanse taal of 'n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China gepraat word. Die taal het sowat 37 miljoen sprekers en is daarmee die vyfde mees verspreide dialek van Chinees naas Mandaryns
Wu
Wu is 'n Sino-Tibettaanse taal of 'n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China, Hongkong en deur Chinese oorsese gemeenskappe in Japan, Suid-Korea en die Verenigde State van Amerika gepraat word
Belinda Carlisle
Belinda Jo Carlisle is 'n Amerikaanse sangeres, musikant, en skryfster. Sy word wêreldberoemd as die hoofsanger van die musiekgroep The Go-Go's – een van die suksesvolste damesgroepe ooit – en volg daarna 'n suksesvolle loopbaan as solokunstenaar
Opper-Sorbies
Opper-Sorbies is 'n Wes-Slawiese taal en word deur 13 490 mense hoofsaaklik in die Opper-Lausitz-streek in die Duitse deelstaat Sakse gepraat. Die grootste stede in die Opper-Sorbiese taalgebied is Bautzen (Budyšin) en Görlitz (Zhorjelc
Min
Min is 'n Sino-Tibettaanse taal of 'n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China, die omstrede Republiek van China op Taiwan, Singapoer en deur Chinese oorsese gemeenskappe in Indonesië, Broenei, Filippyne, Maleisië, Mianmar, Thailand, Kambodja
Rio Iguazú
Die Rio Iguazú is 'n groot wes-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 1 320 km, is 'n oostelike sytak van die Río Paraná
Khoisan-tale
Die Khoisan-tale is 'n taalgroep wat klikgeluide gebruik en nie tot die Afro-Asiatiese, Niger-Kongo- of Nilo-Sahariese tale behoort nie. Dit is oorwegend in Suider-Afrika met Angola, Botswana, Namibië en Suid-Afrika asook in Tanzanië versprei. Die
Gan
Gan of Kan is 'n Sino-Tibettaanse taal of 'n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China gepraat word. Die taal het sowat 22 miljoen sprekers en is daarmee die sewende mees verspreide dialek van Chinees naas Mandaryns, Wu, Kantonees, Min, Xiang en
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in