Nguni-taalfamilie
Die Nguni-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word deur die Nguni-volke in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en Eswatini gepraat. Dit word verdeel in die Zunda- en Tekela-groepe. Baie Nguni-tale het klikklanke wat nie in ander bantoetale voorkom nie. Die sprekers van die Nguni-tale het dit oorgeneem van die Khoisan-tale, die oorspronklike bevolking van Suider-Afrika. Ander tale in Suid-Afrika sluit in die Sotho-taalfamilie, Wes-Germaanse tale soos Afrikaans en Engels asook die tale Tsonga en Venda.
- Sotho-taalfamilie
- Die Sotho- of Sotho-Tswana-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en eSwatini gepraat. Dit word verdeel in die Sotho- en Tswana-groepe. Ander tale in Suid-Afrika sluit in die
- Swazi
- Die taal Swazi is deel van die Nguni-taalfamilie en is nou verwant aan Noord-Ndebele, Suid-Ndebele, Xhosa en Zoeloe. Dit is die amptelike landstaal van eSwatini met sowat 980 000 sprekers in 2006, hoofsaaklik Swazi's. Dit is een van die elf amptelike
- Bongani Khumalo
- Bongani Sandile Khumalo is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat as 'n verdediger vir Supersport United en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel
- Moshoeshoe II
- Moshoeshoe II, vroeër bekend as Constantine Bereng Seeiso, was die opperhoof van Lesotho totdat dié land sy volle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk in 1966 ontvang het en hy sy vader, Simon Seeiso Griffith opgevolg het. Hy was koning van
- Vasai-Virar
- Vasai-Virar is 'n stad in die Indiese deelstaat Maharasjtra met 'n bevolking van 1 221 233 in 2011. Dit is in die metropolitaanse gebied van Maharasjtra se hoofstad en Indië se grootste stad Moembaai geleë. Vasai-Virar is in 2009 gestig en bestaan uit
- Uxmal
- Uxmal verwys na die ruïnes van 'n voormalige groot en kultureel belangrike Majastad in Meksiko. Die naam Uxmal is moontlik afgelei van die Mayathanse word ox-mal wat "drie keer" beteken. Die ruïnes is in die effens golwende karstlandskap Puuc op die
- Beweging van Onverbonde Lande
- Die Beweging van Onverbonde Lande is 'n internasionale organisasie van lande, wat nie tot 'n militêre alliansie behoort nie en tydens die Koue Oorlog neutraal was. Die stigting van die organisasie is geïnisieer deur die Joego-Slawiese president Josip
- Moeletsi Mbeki
- Moeletsi Mbeki is 'n politieke ekonoom en die ondervoorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut van Interne Sake. Hy is die jongste broer van die voormalige presedent Thabo Mbeki en die seun van die ANC-leier Govan Mbeki
- Noord-Ndebele
- Noord-Ndebele of Sindebele, Tabele, Tebele is 'n Afrikataal wat tot die Ngunigroep van Bantoetale behoort. Dit word deur die Ndebeles of Matabele van Zimbabwe gepraat. Dit is naas Shona een van die twee hooftale van Zimbabwe en een van die amptelike tale
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in