Ngoako Ramatlhodi

Ngoako Ramatlhodi is 'n senior lid van die African National Congress. Hy was Suid-Afrika se Minister van Staatsdiens en Administrasie van 2015 tot Maart 2017. In die eerste Zuma-administrasie was hy 'n LP en 'n omstrede lid van die Regterlike Dienskommissie. Hy het in 2017 as LP bedank.
Dipuo Peters
Elizabeth Dipuo Peters was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die regerende African National Congress (ANC
Mathole Motshekga
Mathole Serofo Motshekga is 'n Suid-Afrikaanse politikus en prokureur. Hy is 'n dienende lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress, en 'n voormalige parlementêre hoofsweep van die party
Mandla Mandela
Mandla Mandela is sedert 2009 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Buti Manamela
Buti Manamela is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Joe Phaahla
Mathume Joseph Phaahla is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress, algemeen bekend as Joe Phaahla. Op 5 Augustus 2021 is Dr. Phaahla deur president Cyril Ramaphosa as die nuwe minister van Gesondheid van Suid
Hlengiwe Mkhize
Hlengiwe Mkhize was 'n kabinetsminister en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Ben Martins
Dikobe Ben Martins is 'n voormalige kabinetsminister en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Stella Ndabeni-Abrahams
Stella Ndabeni is die dienende minister van Kleinsakeontwikkeling, voorheen minister van Kommunikasie, Telekommunikasie en Poswese en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Australiese krieketbalpeuterskandaal van 2018
In Maart 2018 was die Australiese nasionale krieketspan betrokke by 'n balpeuterskandaal tydens en na afloop van die derde Toets teen Suid-Afrika in Kaapstad toe Cameron Bancroft deur televisiekameras uitgevang is, terwyl hy probeer het om die een kant
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in