Neologisme
'n Neologisme, ook nuutskepping, is 'n leksikale item, wat binne 'n bepaalde tydperk in 'n taalgemeenskap ontstaan, grootskaals deur sy sprekers gebruik word en uiteindelik in die woordeboeke, wat die woordeskat van hierdie taal kodifiseer, gelys word.
- Falco (sanger)
- Falco was die verhoognaam van Johann "Hans" Hölzel, 'n Oostenrykse sanger en musikant van wêreldfaam, wat hy uit bewondering vir die DDR-skispringer Falko Weißpflog in 1977 gekies het. Sy treffer Rock Me Amadeus is tot vandag die enigste liedjie met
- Induksie-kookplaat
- Induksie-kookplate is moderne kookplate wat die onderkant van ferromagnetiese kookgereedskap deur middel van werwelstrome verhit. Onderkant die glaskeramiek-plaat, waarop panne en kookpotte geplaas word, lê 'n spoel wat elektriese spanning kry en
- Palácio do Planalto
- Die Palácio da Planalto is die amptelike werkplek van die staatspresident van Brasilië en geleë op die Praça dos Três Poderes in die hoofstad Brasília. Vanweë sy funksie as die Brasiliaanse regeringsetel word die term o Planalto dikwels as 'n
- Holland Park
- Holland Park is 'n buurt en openbare park in die stadsdistrik Royal Borough of Kensington and Chelsea in Sentraal-Londen
- Clerkenwell
- Clerkenwell [ˈklɑrkənwɛl] is 'n buurt in Sentraal-Londen wat administratief onder die London Borough of Islington val. Clerkenwell behels twee historiese parogieë, St. James en St. John, en het tussen 1900 en 1965 deel uitgemaak van die Metropolitan
- Soho
- Soho is 'n stadsdeel van die City of Westminster wat deel uitmaak van Londen se West End. Dit is een van die Britse hoofstad se tradisionele vermaakdistrikte wat vir die grootste deel van die 20ste eeu met nagtelike aktiwiteite, sekswinkels en die
- Harland and Wolff
- Harland & Wolff Heavy Industries is 'n Noord-Ierse swaaringenieurswese-maatskappy met skeepsbou en windkragsentrales as sy kernbedrywighede. Die hoofkwartier is in Belfast gesetel
- Genex
- Die Geschenkdienst- und Kleinexporte GmbH was 'n sakeonderneming wat op 20 Desember 1956 deur die regering van die Duitse Demokratiese Republiek (DDR) gestig is. Dit was een van die grootste verdieners van buitelandse valuta vir die Kommerzielle
- Terrestriële televisie
- Terrestriële televisie verwys na televisieontvangs deur middel van antennas en in teenstelling met satellietskottels of kabels. Aardgebonde televisiekanale word deur middel van gemoduleerde elektromagnetiese golwe min of meer reglynig na antennas in of
- Sinéad O'Connor
- Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met