Nelspruit
Mbombela is die hoofstad en die grootste stad van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die stad is die sentrum van 'n landbougebied wat onder meer op subtropiese en sitrusvrugte steun. Nelspruit-sentraal het sowat 630 inwoners, terwyl die voorstede en die Swart woonbuurte Kanyamazane, Msogwaba, Mpakeni en Matsulu 'n gesamentlike inwonertal van meer as 200 000 het. Nelspruit is aan die Krokodilrivier, sowat 110 km wes van Mosambiek, 330 km oos van Johannesburg en 82 km noord van eSwatini geleë.
- Boergas
- Boergas is met 'n bevolking van 232 264 die vierde grootse stad in Bulgarye. Boergas dien as administratiewe setel van die gelyknamige provinsie en munisipaliteit. Met sy seehawe - die grootste in die land - en 'n verskeidenheid nywerhede is Boergas die
- Northumberland
- Northumberland - die "land ten noorde van die Humberrivier" - is die noordelikste van die graafskappe van Engeland, geleë in die noordooste. Die graafskap, wat ook as unitêre owerheid dien, word in die noorde begrens deur Skotland, in die ooste deur die
- Lancashire
- Lancashire is 'n nie-metropolitaanse graafskap in die noordweste van Engeland. Die seremoniële graafskap het 'n bevolking van 1 490 500 wat van Lancashire die agtste grootste graafskap volgens bevolkingstal maak
- Salt Lake City
- Salt Lake City is die hoofstad en grootste nedersetting in die Amerikaanse deelstaat Utah, geleë in die sentrale noordelike gedeelte van die deelstaat en 15 myl (24 km) oos van die naamgewende Groot Soutmeer. Die stad se oorspronklike naam, Great Salt
- Odesa
- Odesa of Odessa is – met 'n bevolking van iets meer as een miljoen – die vierde grootste stad in Oekraïne geleë in die suide van die land aan die Swartsee. Die stad was ook die vierde grootste stedelike nedersetting in die Russiese Ryk en sy
- Houston
- Houston is 'n stad in die deelstaat Texas. Dit is die vierde grootste stad van die VSA met 2,3 miljoen inwoners en naas Dallas-Fort Worth een van die twee groot ekonomiese sentrums van Texas. Die metropolitaanse gebied van Houston het 'n bevolking van
- San Antonio
- San Antonio is die tweede grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas naas Houston en voor Dallas met 'n bevolking van sowat 1,5 miljoen in 2017 en 'n oppervlakte van 1 205,4 km². Die stad het sy naam aan 'n Spaanse ekspedisie te danke wat dit in
- Verona
- Verona is 'n belangrike toerisme-stad in die noorde van Italië en die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Met 'n bevolking van 258 031 (2021) is Verona die grootste stedelike nedersetting in die Terraferma, die historiese vastelandse besittings van
- Pond sterling
- Die pond sterling is die geldeenheid van die Verenigde Koninkryk en die afhanklike gebiede Falkland-eilande, Gibraltar, Guernsey, die Eiland Man, Jersey, Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha en Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande. Die
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos