Nelson Mandela
Nelson Rolihlahla Mandela was die eerste staatshoof (1994–1999) van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika. Hy is in 1999 as staatshoof deur Thabo Mbeki opgevolg.
- 15 Oktober
- 15 Oktober is die 288ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 77 dae in die res van die jaar
- Nasionale Vrouemonument
- Die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein is 'n monument ter herinnering aan die tragedie van ontbering wat vroue en kinders getref het tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Ongeveer 27 000 Boere vroue en -kinders het tydens die oorlog in Britse
- 5 Oktober
- 5 Oktober is die 278ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 87 dae in die res van die jaar
- 25 Oktober
- 25 Oktober is die 298ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 67 dae in die res van die jaar
- Tokio
- Tokio (Japannees: 東京都, Tōkyō, [toːkʲoː], luister , amptelik die Tokio-metropool , is die hoofstad en grootste stad van Japan. Dit is ook een van die 47 prefekture van Japan. Geleë aan die hoof van Tokiobaai, vorm die prefektuur deel van die
- Beyers Naudé
- Christiaan Frederik Beyers Naudé, algemeen bekend as Beyers Naudé was 'n Afrikaner-dominee, en 'n prominente anti-apartheidsrolspeler. Alhoewel hy aanvanklik apartheid verdedig het, het hy later sy siening verander en het hy sy oortuigings daarteen
- Hamilton, Nieu-Seeland
- Hamilton is Nieu-Seeland se vierde grootste metropolitaanse gebied. Dit is in die Waikato-distrik (Noordeiland) omtrent een-en-'n-halfuur se ry suid van Auckland geleë. 'n Groep van 3 000 Suid-Afrikaners woon hier en het selfs hul eie kerk wat sterk
- Sénégalrivier
- Die Sénégalrivier is 'n rivier in Wes-Afrika wat die grens tussen Senegal en Mauritanië vorm
- 7 Oktober
- 7 Oktober is die 280ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 85 dae in die res van die jaar
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos