Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie

Die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie is 'n losse groepering van Christelike kerke. Dit bestaan uit kerkgenootskappe in Suid-Afrika en nege in die buiteland, waarvan agt in Afrika en een in Europa.
Die Burger
Die Burger is die grootste Afrikaanse dagblad ter wêreld, en word uitgegee deur Media24. Die eerste uitgawe het op 26 Julie 1915 verskyn
Die Transvaler
Die Transvaler was 'n Afrikaanse oggendkoerant in Johannesburg van 1 Oktober 1937 tot vroeg in Februarie 1983 toe dit ingevolge 'n skikking tussen Perskor en Naspers ná 'n bittere persstryd wat albei maatskappye dermiljoene rande gekos het, na Pretoria
Nederduitse Gereformeerde Kerk
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is die oudste Kerk in Suid-Afrika en 'n lid van die Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie, asook die oudste van die Drie Susterkerke. Die NGK het in 2008 1 162 gemeentes gehad in Suid-Afrika, Namibië, Zimbabwe, Zambië
Voortrekkerpers
Die Voortrekkerpers Beperk was 'n uitgewer van Afrikaanse nuusblaaie wat in 1936 gestig en op 1 April 1971 met die Afrikaanse Pers (1962) Beperk saamgesmelt het as Perskor
Merweville
Merweville is 'n dorpie in die Koup-distrik van die Karoo met sowat 1 600 inwoners. Die dorp se bedrywighede gaan hand aan hand met dié van sy boerderygemeenskap
Laingsburg
Laingsburg is 'n dorp in die Karoo, wat in 1881 gestig is en veral bekend staan om die verwoestende Laingsburgvloed 100 jaar later op 25 Januarie in 1981. Die N1 nasionale pad gaan deur die dorp
NG gemeente Tafelberg
Die NG gemeente Tafelberg is 'n klein Kaapstadse gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Sinode Wes-en-Suid-Kaapland, wat op 25 Oktober 1944 van die NG gemeente Tamboerskloof afgestig het. Op 1 November 2009 het die gemeente 144 belydende- en
Leeu-Gamka
Leeu-Gamka is 'n nedersetting in die Karoo langs die N1 nasionale pad, suidwes van Beaufort-Wes in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie het ongeveer 2 700 inwoners in 2011 gehad
Laerskool Jan van Riebeeck
Die Laerskool Jan van Riebeeck het op 31 Januarie 1921 in Kaapstad ontstaan en is die oudste asook een van die bekendste Afrikaansmedium laerskole in Suid-Afrika
Elektriese impedansie
Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan