Nederduitse Gereformeerde Kerk van Transvaal
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Transvaal, ook bekend as die "Scouts"-kerk, was ’n kortstondig kerkgenootskap in die destydse Transvaal wat ontstaan het uit lidmate van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat ontevrede was met die behandeling wat hulle gekry het weens hul deelname aan Britse kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Die lidmate van die "Scouts"-kerk het in 1914 deel geword van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika nadat hulle vroeër aangesluit het by die Gereformeerde Kerke onder die Kruis.
- NG gemeente Nelspruit
- Die NG gemeente Nelspruit is die moedergemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die stad Nelspruit (Mbombela), Mpumalanga
- Andries Dreyer
- Eerw. Andries Dreyer was 'n sendeling, baanbreker-kerkhistorikus en eerste argivaris van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, joernalis en Africana-versamelaar
- NG gemeente Pretoria-Wes
- Die NG gemeente Pretoria-Wes was ’n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Pretoria, maar dis later ingelyf by die NG gemeente Wespoort
- Graham McIntosh
- Graham Brian Douglas McIntosh is 'n Suid-Afrikaanse politikus en boer
- Teologiese Skool Burgersdorp
- Die Teologiese Skool Burgersdorp was die opleidingskool van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op Burgersdorp in die Noordoos-Kaap waar predikante en onderwysers van 1869 tot 1905 opgelei is, toe die skool na Potchefstroom verskuif het. Daar was dit
- Maria Kloppers
- Maria Kloppers was die stigter van die kinderhawe in Observatory, Johannesburg
- NG gemeente Leonard
- Die NG gemeente Leonardville is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk op die Namibiese dorpie Leonardville
- Nasionale Unie
- Die Nasionale Unie was 'n politeke party in Suid-Afrika van ongeveer 1960 tot 1962
- NG gemeente Maltahöhe
- NG gemeente Maltahöhe is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Namibië. In 2010 het die gemeente 143 belydende lidmate gehad en het ds. Gert Peens dit volgens ooreenkoms saam met die NG gemeente Bethanie bedien. Teen 2012 het dié getal
- NG gemeente Kraaifontein
- Die NG gemeente Kraaifontein is die oudste van die drie gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Kraaifontein, een van Kaapstad se noordelike stadsgbiede en vroeër 'n afsonderlike dorp