Nederduits (skoolvak)

Nederduits is 'n skoolvak in die Noord-Duitse deelstate Hamburg, Sleeswyk-Holstein, Mecklenburg-Voorpommere en Bremen. In Bremen maak Nederduits deel van 'n proefprojek uit; in die res van die deelstate is dit 'n keusevak. In Nedersakse word Nederduits deels as voertaal gebruik, maar is op sigself nie 'n skoolvak nie. In die drie noordelike deelstate wat in die Nederduitse taalgebied geleë is, word die taal vrywillig in klubformaat aangebied. Nederduits is in der waarheid 'n orgideevak wat ook slegs in enkele skole in die Noord-Duitse deelstate aangebied word; in geen ander deelstaat nie.
Lys van Deense kerkministers
Hier volg ’n Lys van Deense Kerkministers sedertdien die Staatsdepartement van Kerksake in 1916 gestig is
Waas
Waas, oftewel dynserigheid, begin by die verdamping van vog wat met kerndeeltjies gelaai is. Die deeltjies groei en groei totdat hulle later weer as reëndruppels terugval
Godsdiens van die Faroëreilande
Die grootste Faroëse godsdiens vorm deel van die Evangelies-Lutherse beweging. Die tweede grootste Protestante beweging is die Open Brethren gemeenskap. Die Faroëreilande is tussen Skotland en Ysland geleë en word deels deur Denemarke beheer. Sodoende
Christendom in Denemarke
Die Christendom vorm die oorheersende godsdiens van Denemarke, met ’n beraamde 80% van die Deense bevolking wat kerkgangers van die “Folkekirken” (Volkskerk), naamlik Denemarke se nasionale Lutherse kerk, is. Behalwe die Lutherse kerk is daar ook
Liggaamskontak en persoonlike ruimte in die Verenigde State
Liggaamskontak en persoonlike ruimte van die Verenigde State dui beduidende ooreenkomste met die noord- en sentraal-Europese gebiede, soos Duitsland, Benelux, Skandinawië en die Verenigde Koninkryk. Die grootste verskil is egter dat Amerikaners daarvan
Sint Matthéüskerk
Die Sint Matthéüskerk is die oudste en grootste kerk in die Vesterbrodistrik van Kopenhagen, Denemarke
Gotiese grammatika
Die grammatika van die Gotiese taal is waarskynlik die oudste bekende grammatika van 'n Germaanse taal en daarby ook die enigste grammatika uit die Oos-Germaanse taalvertakking. Dit is hoofsaaklik uit die Wulfilabybel afgelei. Weens sy vroeë oorsprong is
The Copenhagen Post
The Copenhagen Post is ’n weekblad wat Deense nuus in Engels beide nasionaal en internasionaal aanbied; dit is die enigste Engelstalige koerant wat in Denemarke uitgegee word. Dit is in November 1997 deur San Shepherd gestig en het ’n weeklikse
Deense Bybelgenootskap
Die Deense Bybelgenootskap is ’n Deense kerklike instelling wat op 22 Mei 1814deur Ebenezer Henderson gestig en deur die Koninklike Resolusie op 23 Junie bekragtig is. Die doelwit van hierdie genootskap is om Bybels uit te gee en te versprei
Elektriese impedansie
Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan