Ndola

Ndola is die derde grootste stad in Zambië naas Lusaka en Kitwe, wat dit eers in die laaste verbygesteek het. Dit is 'n handels- en verspreidingsentrum vir die provinsie Koperstreek, waarvan dit ook die hoofstad is. Die geskatte bevolking was 482 310 in 2009. In 1959 was die totaal 79 400, waarvan 9 200 blankes was en in 1965 85 700, waarvan 10 400 blankes was.
Livingstone
Livingstone is 'n toerismedorp op die suidelike grens van Zambië met Zimbabwe, sowat 380 km suidwes van die hoofstad Lusaka op die Great North Road. Dit was die hoofstad van Noord-Rhodesië van 1911 tot 1935, toe dit deur die huidige hoofstad vervang is
Mufulira
Mufulira is 'n Zambiese mynstad aan die suidelike grens van die huidige Demokratiese Republiek van die Kongo en is een van die vier groot plekke wat geheel en al danksy die ontdekking van koper hier in 1902 ontstaan het. Daar is eers in 1925 met die
Mbala
Mbala is Zambië se mees noordelike groot dorp en lê strategies na aan die grens met Tanzanië en op die suidelike toegangsroetes tot die Tanganjika-meer, 40 km na die noordooste, waar die meerhawe Mpulungu geleë is. Die dorp lê op die ou Great North
George Morgan
Ds. George Morgan was een van die Skotse predikante wat goewerneur lord Charles Somerset na Suid-Afrika laat kom het om die tekort aan predikante in die Nederduitse Gereformeerde Kerk te verlig, maar ook om die Kaapse regering met sy oogmerk te help om
Grocott's Mail
Grocott's Mail is die oudste oorlewende onafhanklike koerant in Suid-Afrika en word twee maal per week in Grahamstad in die Oos-Kaap uitgegee. Die koerant het van sy oorname van die Grahamstown Journal in 1920 tot in 1965 daagliks verskyn sodat Grahamstad
Stephanus Postma
Ds. Stephanus Postma was 'n teoloog en predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en 'n seun van die grondlegger van dié Kerk, ds. Dirk Postma
Kitwe
Kitwe is met 'n bevolking van meer as 415 720 (2007) die grootste stad in Zambië se Koperstreek-provinsie en naas Lusaka die grootste in die land. Die stedelike gebied sluit die Nkana-myn in en dit is die handel- en nywerheidsentrum van die provinsie
Chingola
Chingola is 'n stad in Zambië se Koperstreek-provinsie. Dit is gemiddeld 1 400 meter bo seespieël geleë en het in 2006 'n bevolking van 148 554 gehad. Dit is die setel van die gelyknamige distrik, waarvan die bevolking volgens die sensus van 2000 172
Carl Hugo Hahn
Carl Hugo Hahn was ’n Rynse baanbrekersendeling onder die Herero’s, skrywer, kenner van die Herero-taal en Lutherse predikant
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos