Ncedisi Filtane
Ncedisi Filtane is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die United Democratic Movement.
- Fuga in G mineur, BWV 131a
- Die Fuga in G mineur, BWV 131a, is 'n werk vir orrel wat aan Johann Sebastian Bach toegeskryf word. Dit is 'n transkripsie van die laaste beweging van die kantate Aus der Tiefen rufe ich, Herr, zu dir, BWV 131, wat oor 'n permutasiefuga beskik. Die
- Timothy Brauteseth
- Timothy Brauteseth is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Malcolm Figg
- Malcolm Figg is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Anchen Dreyer
- Anchen Dreyer is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Maria Anna Mozart
- Maria Anna Walburga Ignatia Mozart was 'n Oostenrykse musikant and die suster van Wolfgang Amadeus Mozart. Sy het ook gekomponeer, maar geen van haar werke het oorleef nie. In 1784 trou sy op aandrang van haar vader met Johann Baptist von Berchtold zu
- Anton Wranitzky
- Anton Wranitzky was 'n Tsjeggiese komponis. Hy was die halfbroer van die komponis Paul Wranitzky
- Amaro Jose Viana
- Amaro Jose Viana was 'n Suid-Afrikaanse seun van Portugese afkoms wat in 2012 die slagoffer van 'n wrede aanval op sy gesin was, waarin hy en sy ouers vermoor is nadat sy moeder verkrag is. Die voorval het opslae gemaak weens die brutale wyse waarop die
- Patrick Atkinson
- Patrick Atkinson is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Yusuf Cassim
- Yusuf Cassim is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Sinéad O'Connor
- Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met