Navigasie

Navigasie in die tradisionele sin is die vermoë om jou posisie op die aardbol of in die ruimte te vind. 'n Persoon wat navigasie toepas is 'n navigator, en hy/ sy is dan besig om te navigeer. Die mens het oor die jare gereedskap gemaak wat hom/ haar kan help om meer presies te navigeer. Twee instrumente wat vandag nog gebruik word is die kompas en die kaart. Saam kan hierdie twee instrumente jou ligging op die aardbol baie presies uitwys. Daar is talle ander instrumente wat ook vir die doel gemaak is, soos die volgende:Breedtegraadhaak Kamal Sekstant Oktant Astrolabium GPS
Thien Duong-grot
Die Thien Duong-grot (in Viëtnamees: Hang Thiên Đường is 'n massiewe grot wat as die grootste grot ter wêreld beskou word. Hierdie grot is in die Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park in die provinsie Quang Binh in Viëtnam geleë, naby die grens met
Amaro Pargo
Amaro Rodríguez Felipe y Tejera Machado, beter bekend as Amaro Pargo, was 'n Spaanse kaper en handelaar. Hy was een van bekendste Spaanse kapers gedurende die sogenaamde "goue eeu van seerowery" en 'n belangrike Spaanse persoonlikheid in die 18de eeu
1685
Die jaar 1685 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 85ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
Priemgetal
In wiskunde is 'n priemgetal 'n natuurlike getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is. Alternatiewelik is 'n priemgetal 'n natuurlike getal met presies net twee natuurlike delers
1634
Die jaar 1634 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 34ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
1666
Die jaar 1666 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
1638
Die jaar 1638 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 38ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
1611
Die jaar 1611 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
L. F. van Wageningen
L. F. van Wageningen was 'n Suid-Afrikaanse skrywer
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos