Natrium-23

Natrium-23 is 'n stabiele isotoop van natrium.
Neon-22
Neon-22 is 'n stabiele isotoop van neon
Bon Accord-nikkelafsetting
Die Bon Accord-nikkelafsetting is naby Barberton in Mpumalanga geleë. Dit is 'n klein afsetting van nikkelhoudende minerale. Daar kan twee verskillende afsettings onderskei word, 'n sulfidiese en 'n geöksideerde een
Sperryliet
Sperryliet is 'n mineraal met formule PtAs2. Dit is een van die PGE-minerale en 'n platinumerts. Die mineraal is genoem na die chemikus Francis Louis Sperry (1861-1906) wie dit ontdek het
Serisiet
Serisiet is 'n mineraal. Dit is 'n fynkorrelrige wit kaliummika wat die verweringsproduk van verskeie aluminosilikaatminerale is. Die formule is KAl2(AlSi3O10)(OH,F)2
Maremani
Die Maremani-reservaat is oos van Musina in die provinsie Limpopo geleë. Dit omvat vlaktes, heuwels, klipperige dagsome, berge en riviere. Dit is 427 – 833 m hoog bo seevlak geleë. Die reënval varieer van 331 – 342 mm per jaar wat in die somer
Anataas
Anataas is 'n mineraal met formule TiO2. Dit is een van ses strukture met hierdie formule. Dit is 'n laetemperatuur- en laedrukfase wat oorgaan in die rutiel-struktuur bo 730 °C
Perovskiet
Perovskiet is 'n algemene mineraal met formule
Krenneriet
Krenneriet is 'n mineraal met chemiese formule AgxAu1-xTe2 of Au3AgTe8 wat na die Hongaarse myner J.A. Krenner (1839-1920) genoem is. Dit is taamlik seldsaam, maar 'n gewilde goud- en silwererts
Autuniet
Autuniet is 'n mineraal met formule Ca(UO2)2(PO4)2.10-12H2O
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in