Nathi Mthethwa

Emmanuel Nkosinathi "Nathi" Mthethwa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is die dienende kabinetsminister van sport, kuns en kultuur.
Priscilla Tozama Mantashe
Priscilla Tozama Mantashe was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was die suster van Gwede Mantashe, ANC-swaargewig en die Minister van Mineraalbronne en Energie
Christina Aguilera
Christina Aguilera is 'n Amerikaanse aktrise, sangeres en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moulin Rouge! (2001), Burlesque (2010), en The Emoji Movie (2017), en in die televisiereeks The Voice (2011
Pamela Tshwete
Pamela Tshwete is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy dien tans as die adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie
Mildred Oliphant
Mildred Oliphant is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was die Minister van Arbeid van 1 November 2010 tot 29 Mei 2019
Kelly Brook
Kelly Brook is 'n Engelse aktrise, model en mediapersoonlikheid. Sy is bekend vir haar modelwerk in die VK, en deelname aan verskeie Britse televisiereeks, insluitend Strictly Come Dancing (2007), Britain's Got Talent (2009), Celebrity Juice, It's Not Me
Charley Paddock
Charley Paddock was 'n Amerikaanse akteur en naelloopatleet. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nine and Three-Fifths Seconds (1925), The Campus Flirt (1926), The College Hero (1927), en The Olympic Hero (1928). As Amerikaanse amateuratleet, het
Apollo Smile
Paula Anne Scharf-Daily, beter bekend onder haar verhoognaam Apollo Smile, is 'n Amerikaanse aktrise, popmusieksangeres-liedjieskrywer, stemaktrise en mediapersoonlikheid
Senzeni Zokwana
Senzeni Zokwana is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy het in die kabinet gedien as Minister van Landbou, Bosbou en Visserye (2014-2019
Jeff Radebe
Jeff Radebe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en voormalige veelvuldige kabinetsminister van die African National Congress
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in