Nödslakt

Nödslakt is 'n musiekgroep wat in 2004 in Dals Långed, Dalsland, Swede tot stand gekom het en vinnige hardcore-punkmusiek maak. Die groep word deur 'n vrou, Anna, gefront en ten spyte van hul politieke opinies en Amri-Miret-agtige stem, het hulle bykans geen heavymetal-invloede nie: hul klank is vintage met vurige 1980's thrashcore en Sweedse lirieke, tesame met somtydse manlike rugsteunsang. Die groepslede is Anna (voorsang), Linus (baskitaar), en Marcus. Hulle het tot dusver drie vollengteateljeealbums vrygestel, naamlik Vi ruttnar och dör, Allt du äger är ditt hat en Pantkassar & inkassokrav.
Middelbestuur
Middelbestuur is die gedeelte van ondernemings wat die hoofde van die verskillende afdelings uitmaak. Middelbestuur doen verantwoording aan die topbestuur, en bestaan gewoonlik uit, onder meer, menslike hulpronne-, verkoops-, aankoop-, en
Topbestuur
Topbestuur is die hoogste bestuursvlak in ondernemings, bestaande uit direkteure, hoofbestuurders, uitvoerende hoofde, lede, vennote of net 'n eienaar. Hierdie topbestuur word aangestel volgens hul vermoë as leiers, bestuurders en beplanners van 'n
Skellington
Skellington was sanger-liriekeskrywer Britt Daniel se eerste musiekgroep. Die groep is in 1990 in Austin, Texas (VSA) tot stand gekom en het drie kasette vrygestel voordat hulle in 1992 ontbind het. Daniel het later voortgegaan om Spoon te stig
Johnny Neon
Johnny Neon is 'n musiekgroep van Suid-Afrika. Die groep is aanvanklik onder die naam The Hot Lips begin as 'n kreatiewe uitlaat vir die Kaapstadse grafiese ontwerper en kunstenaar Johnny Kotze. Tussen 2004 en 2006 het Kotze, wat deur rock, pop en punk beïnvloed
Veiligheidsgordel
'n Veiligheidsgordel is 'n gordel wat ontwerp is om die insittende van 'n voertuig teen gevaarlike beweging, wat deur 'n botsing of 'n skielike vermindering van spoed veroorsaak word, te beskerm. As deel van 'n algehele stelsel van 'n
Loonjoernaal
'n Loonjoernaal is 'n rekeningkundige hulpboek wat weekliks deur ondernemings opgestel word indien hulle loonwerkers het. Dit moet nie met die salarisjoernaal verward word nie
McFly
McFly is 'n Engelse musiekgroep wat bekendheid verwerf het met hul nommer een-treffer "5 Colours in Her Hair" in 2004. Die groep is deur Tom Fletcher gestig. Danny Jones, Dougie Poynter en Harry Judd is die ander lede van McFly. McFly het 'n platekontrak
Laerbestuur
Laerbestuur, ook bekend as eerstelynbestuur of toesighoudende bestuur, is die laagste vlak van bestuur in 'n onderneming, en doen verantwoording aan die middelbestuur. Laerbestuur bestaan hoofsaaklik uit die voormanne en werkspanleiers van 'n onderneming
Administrasie as sakefunksie in ondernemings
Die administrasie of inligtingsfunksie is daarvoor verantwoordelik om 'n diens aan bestuur te lewer deur die insameling van primêre en sekondêre data, die veilige bywerking van data na inligting, bywerking van inligting, verwerking van data, aanbieding
Erepsia patula
Erepsia patula is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Wellington tot by Somerset-Wes, insluitende die Kaapse Skiereiland voor. Daar is tien populasies bekend in 'n voorkomsgebied van 3500