My Lai-menseslagting
Die Mỹ Lai-menseslagting, ook bekend as die Sơn Mỹ-menseslagting het op 16 Maart 1968 in die dorpie van My Lai naby die dorp Song My tydens die Viëtnamese oorlog plaasgevind. Tydens die slagting is honderde ongewapende burgerlikes deur soldate van die VSA dood gemaak. Dit het steun vir die oorlog in die VSA verminder.
- 30 Februarie
- Februarie het normaalweg 28 dae, en 29 in skrikkeljare. In 1712 het die kalender van die Sweedse Ryk 'n tweede skrikkeldag gehad, naamlik 30 Februarie, om 'n fout reg te stel met hul oorskakeling van die Juliaanse na die Gregoriaanse kalender wat sou
- Vuurtorings van Namibië
- Hierdie is 'n lys van vuurtorings van Namibië
- Dong Hoi
- Dong Hoi is 'n stad in die Viëtnam, met sowat 104 000 inwoners (2006) en hoofstad van die provinsie Quang Binh. Die stadsgebied strek oor 'n oppervlakte van 156 km². Dong Hoi Stad is naby die Nhat Le-rivierdelta geleë. Die stadskern is aan die oewer
- Groen Party van Suid-Afrika
- Die Groen Party van Suid-Afrika (GPSA) is 'n klein politieke party in die Wes-Kaap provinsie. Dit het soortgelyke beleid aan ander Groen Partye en is 'n lid van die Federasie van Groen Partye van Afrika
- 29 Februarie
- 29 Februarie vind slegs plaas in 'n skrikkeljaar in die Gregoriaanse kalender, en is die 60ste dag van só 'n jaar, met 306 dae wat volg in die res van die jaar
- 20 Februarie
- 20 Februarie is die 51ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 314 dae in die res van die jaar
- 17 April
- 17 April is die 107de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 258 dae in die res van die jaar
- 20 April
- 20 April is die 110de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 255 dae
- 24 Junie
- 24 Junie is die 175ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 190 dae in die res van die jaar
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos