Mpumalanga
Mpumalanga is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Nelspruit. Mpumalanga, wat "die plek waar die son opkom" beteken, was vroeër bekend as Oos-Transvaal. Behalwe dat dié provinsie uit 'n deel van die ou provinsie Transvaal gekerf is, is dit ook saamgestel uit dele van vier gewese Bantoestans (tuislande): KaNgwane, KwaNdebele, Gazankulu en Lebowa.
- 2007-Drienasiesreeks
- Die 2007-Drienasiesreeks was die twaalfde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 16 Junie tot 21 Julie oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Dit is vroeër
- 2008-Drienasiesreeks
- Die 2008-Drienasiesreeks was die 13de keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 5 Julie tot 13 September oor nege wedstryde beslis met elke span wat ses wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het
- Vryheidsbeker
- Die Vryheidsbeker is ’n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar tussen die nasionale rugbyspanne van Nieu-Seeland en Suid-Afrika as deel van die Rugbykampioenskap gespeel word. Dit is in 2004, die tiende verjaarsdag van Suid-Afrika se demokrasie
- 2006-Drienasiesreeks
- Die 2006-Drienasiesreeks was die elfde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 8 Julie tot 9 September oor nege wedstryde beslis met elke span wat ses wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het
- Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1999
- Wetgewende verkiesings is gehou in Suid-Afrika op Woensdag, 2 Junie 1999. Die African National Congress (ANC), wat aan die bewind is sedert die einde van die apartheidstelsel in 1994, is herverkies met 'n vergrote meerderheid
- Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989
- Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1989 het op 6 September 1989 plaasgevind, en was die laaste verkiesing voor die eerste veelrassige, demokratiese verkiesing van 1994
- 2009-Drienasiesreeks
- Die 2009-Drienasiesreeks was die 14de keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 18 Julie tot 19 September oor nege wedstryde beslis met elke span wat ses wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het
- Corra Dirksen
- Corra Dirksen was 'n Springbokrugbyspeler en mediese dokter
- 1996-Drienasiesreeks
- Die 1996-Drienasiesreeks was die eerste keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 6 Julie tot 10 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos