Mokassin

Die mokassin is skoeisel wat van bokleer vervaardig en tradisioneel deur die inheemse volke van Noord-Amerika gedra word. Mokassins is ook baie gedra deur die pelsjagters, handelaars en koloniste wat vanuit Europa na Noord-Amerika gekom het. Die mokassin het teruggekeer na Europa, waar dit 'n modieuse skoeisel vir dra in vrye tyd geword het.
Joni Mitchell
Joni Mitchell, Companion of the Order of Canada/Ordre du Canada, is 'n Kanadese musikus, sangeres, liedjieskryfster en skilderes
Construction Time Again
Construction Time Again is die derde ateljeealbum van die Britse synthie-pop-groep Depeche Mode en die eerste waarvoor die groep van die nuwe samples-tegniek gebruik gemaak het: Verskillende metallieke geluide is as samples opgeneem en later by 'n snit
Sergio Mattarella
Sergio Mattarella is 'n Christen-Demokratiese Italiaanse politikus, regsgeleerde en akademikus wat tussen 2011 en 2015 as regter aan Italië se grondwetlike hof, die Corte costituzionale, gedien het. In Januarie 2015 is hy as die 12de staatspresident van
Priti Patel
Priti Sushil Patel is 'n Britse politikus van die Konserwatiewe Party wat van 24 Julie 2019 tot 6 September 2022 die amp van minister van Binnelandse Sake van die Verenigde Koninkryk beklee het. Ideologies word Priti Patel by die Konserwatiewe Party se
Katharinakerk, Gdansk
Die Neo-Gotiese Sint Katharinakerk in Gdansk, Pole is vermoedelik oorspronklik in 1185 deur vors Sobieslaw I van Pommere gestig wat hier 'n houtkerk laat oprig het. Dit is tussen 1227 en 1239 deur 'n steengebou vervang en in die 14de en 15de eeu
The Last Temptation of Christ (rolprent)
The Last Temptation of Christ is 'n rolprent van die meesterregisseur Martin Scorsese wat in 1988 deur die Amerikaanse ateljee Universal Pictures vrygestel en op die Griekse skrywer Nikos Kazantzakis se gelyknamige kontroversiële roman uit die jaar 1951
New Hampshire
New Hampshire [nuːˈhæmpʃər] is 'n deelstaat in die Nieu-Engeland-streek van die Verenigde State van Amerika en vernoem na die Suid-Engelse graafskap Hampshire
Alternative für Deutschland
Alternative für Deutschland (AfD) is 'n regse tot verregse politieke party in Duitsland. Die AfD is in April 2013 gestig en het aanvanklik op een beleidsonderwerp gefokus - die omstrede reddingsplan vir die Europese geldeenheid, die euro, wat deur die
Justin Trudeau
Justin Pierre James Trudeau is 'n Kanadese politikus en 23ste eerste minister van dié land ná die Liberale Party se oorwinning in die algemene federale verkiesing op 19 Oktober 2015. Ná sy inswering is hy op een na die jongste premier in die
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in