Mildred Oliphant

Mildred Oliphant is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was die Minister van Arbeid van 1 November 2010 tot 29 Mei 2019.
Senzeni Zokwana
Senzeni Zokwana is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy het in die kabinet gedien as Minister van Landbou, Bosbou en Visserye (2014-2019
Priscilla Tozama Mantashe
Priscilla Tozama Mantashe was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was die suster van Gwede Mantashe, ANC-swaargewig en die Minister van Mineraalbronne en Energie
Pamela Tshwete
Pamela Tshwete is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy dien tans as die adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie
Ebrahim Patel
Ebrahim Patel is 'n senior kabinetsminister en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is die dienende minister van Handel, Nywerheid en Mededinging
Mario Oriani-Ambrosini
Mario Oriani-Ambrosini was tot sy dood 'n Italiaanse konstitusionele prokureur, asook 'n politikus en bekende lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty
Maisie Williams
Maisie Williams is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Falling (2014) en The Book of Love (2016), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011
Nathi Mthethwa
Emmanuel Nkosinathi "Nathi" Mthethwa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is die dienende kabinetsminister van sport, kuns en kultuur
Jesse McCartney
Jesse McCartney is 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, komponis, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alvin and the Chipmunks (2007), Keith (2008), Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked (2011), en Chernobyl Diaries (2012
Michael Masutha
Michael Masutha is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en voormalige kabinetsminister van die African National Congress
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in