Mike Waters

Mike Waters is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.
Thomas Walters
Thomas Charles Ravenscroft Walters is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert November 20212 as adjunkvoorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie, saam met James Masango en
Haniff Hoosen
Haniff Hoosen is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was voorheen die sekretaris-generaal van die Onafhanklike Demokrate. Hy is in 2008 tot die Nasionale Parlement verkies as 'n Demokratiese Alliansie-lid. Hy het as die DA
James Selfe
James Selfe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy tree op 31 Desember 2021 op 66-jarige ouderdom uit die politiek en as parlementslid
Steve Swart
Steven Nicholas Swart is 'n Suid-Afrikaanse politikus, wat sedert 2009 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Afrika Christen Demokratiese Party is
Tsepo Mhlongo
Tsepo Mhlongo is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
Nkosinathi Nhleko
Nkosinathi Nhleko is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy het van 26 Mei 2014 tot 30 Maart 2017 as Minister van Polisie in die kabinet van Jacob Zuma gedien. As polisieminister was hy daarvoor verantwoordelik dat Zuma slegs 'n klein gedeelte van sy skuld vir
Pinky Kekana
Pinky Sharon Kekana is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is die adjunkminister van kommunikasie in die kabinet van president Cyril Ramaphosa
David Mundell
David Gordon Mundell is 'n Skotse politikus
Membathisi Mdladlana
Membathisi Mdladlana is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is sedert September 2012 die Suid-Afrikaanse hoëkommissaris in Kanada
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in