Midde-Ooste

Die Midde-Ooste is 'n transkontinentale streek wat gesentreer is rondom Wes-Asië, Siprus, Turkye (Suidoos-Europa), en Egipte (Noord-Afrika). Die ooreenstemmende byvoeglike naamwoord is Midde-Oosterse, en die afgeleide naamwoord is Midde-Oosterling.
George Berkeley
George Berkeley was 'n Ierse filosoof van Engelse afkoms en 'n Anglikaanse biskop. Hy staan dus soms ook bekend as Biskop Berkeley. Hy word as die grondlegger van die spiritualistiese of subjektiewe idealisme beskou
Guglielmo Marconi
Guglielmo Marconi was 'n Italiaanse uitvinder, en bekend as die vader van langafstand radio. Hy het die eerste radio telegraafstelsel ontwikkel, en daarmee draadlose kommunikasie tussen kontinente moontlik gemaak. Hy het ook Marconi se wet geformuleer
Pierre de Fermat
Pierre de Fermat was 'n Franse wiskundige en regsgeleerde aan die hof van Toulouse. 'n Aantal vroeë ontwikkelinge in die veld wat later bekend sou word as die differensiaalrekening word aan hom toegeskryf
Augustin Louis Cauchy
Baron Augustin Louis Cauchy was 'n invloedryke Franse wiskundige, en is een van die mees gepubliseerdes, met meer as 800 publikasies agter sy naam. Daar word soms gesê dat daar meer wiskundige stellings na Cauchy vernoem is as na enigiemand anders. Hy
Mosambiekse Vryheidsoorlog
Die Mosambiekse Vryheidsoorlog was 'n gewapende konflik tussen die guerrillamagte van FRELIMO en Portugal. Die oorlog het amptelik op 25 September 1964 begin en met 'n skietstilstand op 8 September 1974 tot 'n einde gekom. 'n Onderhandelde onafhanklikheid
Kongo-krisis
Die Kongo-krisis was 'n tydperk van politieke opstande en konflik in die Republiek van die Kongo tussen 1960 tot 1965. Die geweld het byna onmiddellik begin nadat België onafhanklikeid aan die kolonie toegestaan het, en het nie-amptelik, vir die hele
Verdun
Die Franse stad Verdun is in die département Meuse in die gewes Grand Est geleë. Alhoewel hy deesdae redelik klein is, met 'n bevolking van sowat 19 000, is die stad van besonderse historiese belang. Die Verdrag van Verdun waarop die politieke
Spaanse Ryk
Die Spaanse Ryk  was een van die grootste ryke in die wêreld-geskiedenis en een van die eerste met sò 'n globale omvang. Spanje het die toppunt van sy militêre, politieke en ekonomiese mag onder die Spaanse Habsburgers bereik. Dit het voortgeduur
Place Stanislas
Place Stanislas is 'n plein in die stad Nancy in Lotaringe in Frankryk. Die plein is in opdrag van die laaste hertog van Lotaringe Stanislas Leszczynski deur die argitek Emanuel Héré ontwerp en tussen 1751 en 1755 gebou. Sy huidige naam is in 1831 deur
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in