Michael Masutha
Michael Masutha is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en voormalige kabinetsminister van die African National Congress.
- Ebrahim Patel
- Ebrahim Patel is 'n senior kabinetsminister en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is die dienende minister van Handel, Nywerheid en Mededinging
- Norma Miller
- Norma Miller was 'n Amerikaanse lindy hop-danser, choreograaf, aktrise, outeur en komediant bekend as die "Queen of Swing". Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sparkle (1976), Malcolm X (1992), Captiva Island (1995), en Dansa först (2018
- Maisie Williams
- Maisie Williams is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Falling (2014) en The Book of Love (2016), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011
- Ivy Queen
- Martha Ivelisse Pesante Rodríguez, professioneel bekend as Ivy Queen, is 'n Puerto Ricaanse sangeres, liedjieskrywer, kletsrymer, aktrise en platevervaardiger
- Tokozile Xasa
- Tokozile Xasa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Nína Dögg Filippusdóttir
- Nína Dögg Filippusdóttir is 'n Yslandse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Children (2006), King's Road (2010), en Heartstone (2016) en in die televisiereekse Ófærð as Agnes en Brot as Kata. Haar
- Japan Nasionale Roete 400
- Japan Nasionale Roete 400 is 'n nasionale snelweg in Japan
- Japan Nasionale Roete 500
- Japan Nasionale Roete 500 is 'n nasionale snelweg in Japan
- Japan Nasionale Roete 200
- Japan Nasionale Roete 200 is 'n nasionale snelweg in Japan
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in