Michael E. Brown

Michael E. Brown is ’n Amerikaanse sterrekundige wat sedert 2003 ’n professor in planetêre astronomie is by die Kaliforniese Instituut vir Tegnologie (Caltech). Sy span het baie trans-Neptunus-voorwerpe (TNV's) ontdek, insluitende die dwergplaneet Eris. Aanvanklik is geglo dit is groter as Pluto, en dit het ’n debat laat ontstaan oor die definisie van "planeet".
Bloukaas
Bloukaas is ’n algemene klassifikasie van kase waartoe kulture van die swam Penicillium gevoeg is sodat die finale produk kolle of are van blou of blougrys skimmel bevat en ’n sekere geur het van dié swam of verskeie spesiaal gekweekte bakterieë. By
IAFD
Die Internet Adult Film Database (IAFD) is ’n aanlyn databasis van inligting oor die pornografiebedryf in Amerika: pornosterre, -regisseurs en -rolrente. Dit is soortgelyk aan die Internet-rolprentdatabasis (IMDb) in die sin dat dit oop is vir die
Tarantula-newel
Die Tarantula-newel is ’n H II-gebied in die Groot Magellaanse Wolk, in die sterrebeeld Swaardvis. Aanvanklik is gedink dis ’n ster, maar Nicolas-Louis de Lacaille het in 1751 besef dit is ’n newel
Antroposeen
Die Antroposeen is ’n voorgestelde epog wat begin by die mens se aansienlike impak op die aarde se geologie en ekostelsels, insluitende maar nie beperk tot die antropogeniese klmaatsverandering nie
Internasionale Tennisheldesaal
Die Internasionale Tennisheldesaal is in Newport, Rhode Island, in die VSA geleë. Dit bring hulde aan spelers van en bydraers tot tennis en sluit ’n museum en tennisbane in
SN 1987A
SN 1987A was ’n supernova aan die buitewyke van die Tarantula-newel in die Groot Magellaanse Wolk. Dit het sowat 167 000 ligjare van die Aarde af plaasgevind, naby genoeg dat dit in die Suidelike Halfrond met die blote oog sigbaar was. Dit was die
Cannes-rolprentfees 1949
Die 3de Cannes-rolprentfees is van 2-17 September 1949 in Cannes, Frankryk, gehou. Geen kompetisie is die vorige jaar gehou nie weens finansiële probleme
Tautatomo Mairau
Tauatomo Mairau was ’n lid van die koninklike familie van Tahiti en ’n afstammeling van koningin Pomare IV. Hy is op die eiland Rurutu gebore
Cannes-rolprentfees 1971
Die 24ste Cannes-rolprentfees is van 12-27 Mei 1971 in Cannes, Frankryk, gehou. Die fees het hulde gebring aan Charlie Chaplin en aan hom die titel "kommandeur van die nasionale orde van die erelegioen" toegeken. Die Palme d'Or is toegeken aan The Go
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos