Michael Cardo

Michael John Cardo is 'n Suid-Afrikaanse skrywer, akademikus en politikus wat sedert Junie 2019 as die skaduminister van indiensneming en arbeid dien. Hy is in Mei 2014 tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies. Tussen Junie 2015 en Junie 2019 was hy die skaduminister van ekonomiese ontwikkeling. Cardo is 'n lid van die Demokratiese Alliansie.
Leon Basson
Leon Basson is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Werner Horn
Werner Horn is 'n politikus en regsgeleerde. Hy is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
Rosemary Capa
Rosemary Nokuzola Capa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
David Mahlobo
David Mahlobo is 'n Suid-Afrikaanse politikus en adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie. Hy is 'n voormalige Minister van Energie asook voormalige Minister van Staatsveiligheid
Nkhensani Kate Bilankulu
Nkhensani Kate Bilankulu is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Geordin Hill-Lewis
Geordin Hill-Lewis is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat as burgemeester van die Stad Kaapstad verkies is op 18 November 2021. Hy was voorheen, van 19 Augustus 2011 tot 9 November 2021, 'n lid van die Nasionale Vergadering vir die Demokratiese Alliansie
Fikile Majola
Fikile Zachariah Majola is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress is
Thoko Didiza
Angela Thokozile Didiza is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was as minister opgeneem in die Kabinet van Thabo Mbeki van 1999 tot 2008, en dien weer as Minister van Landbou, Grondhervorming en
Tweede kabinet van Thabo Mbeki
Die tweede kabinet van Thabo Mbeki was van 29 April 2004 tot 25 September 2008 in Suid-Afrika aan bewind gewees
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in