MeerKAT

MeerKAT, oorspronklik die Karoo Array Telescope, is ’n radioteleskoop in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is die grootste en sensitiefste radioteleskoop in die Suidelike Halfrond totdat die Square Kilometre Array (SKA) omstreeks 2024 voltooi is. Die teleskoop sal gebruik word vir navorsing oor kosmiese magnetisme, die evolusie van sterrestelsels, die grootste strukture in die heelal, donker materie en die aard van kortstondige radiobronne. Dit sal ook dien as ’n tegnologiese demonstrasie vir Suid-Afrika se bod om die Square Kilometer Array te huisves. Die eerste lig was op 16 Julie 2016. Teen Mei 2018 was al 64 antennas met ’n deursnee van 13,5 meter voltooi en dit ondergaan tans verifikasietoetse.
Meghan, Hertogin van Sussex
Meghan, Hertogin van Sussex is 'n voormalige Amerikaanse aktrise en tans lid van die Britse koninklike familie
Van Allen-gordel
’n Van Allen-gordel is ’n streek met energieke, gelaaide deeltjies waarvan die meeste uit die sonwind ontstaan en deur die Aarde se magneetveld vasgevang word. Die Aarde het twee sulke stralingsgordels, en soms word nog tydelik geskep. Om ander
SpX-DM2
SpX-DM2 of SpaceX Demo-2 was SpaceX se tweede orbitale toetsvlug en eerste bemande toetsvlug met ’n Crew Dragon-ruimtetuig. Dit sou op 27 Mei 2020 om 22:33:33 na die Internasionale Ruimtestasie gelanseer word, maar die lansering is minder as 17 minute
Lys fossiele in die menslike evolusie
Die volgende lys fossiele in die menslike evolusie bevat fossiele van die tribus Hominini, wat in die Laat Mioseen ontstaan het. Aangesien duisende fossiele reeds gevind is, dikwels net enkele bene of tande, is dit nie ’n volledige lys nie, maar dit
Moai
Moai is groot klipbeelde op Paaseiland in die suidoostelike Stille Oseaan. Hulle is vermoedelik van omstreeks 1250 tot 1500 gemaak, en daarna is die oprig daarvan gestaak. Hulle is gebou uit vulkaniese gesteente. In die Britse Museum in Londen is ’n
Sylvester Stallone
Sylvester Gardenzio "Sly" Stallone is ’n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir sy Hollywood-aksierolle, veral die bokser Rocky Balboa, die titelkarakter van die reeks Rocky-rolprente, in sewe prente tussen
Tempel 1
Tempel 1 is ’n kortperiodekomeet van die Jupiterfamilie wat in 1867 deur Wilhelm Tempel ontdek is. Dit voltooi elke 5,5 jaar ’n wentelbaan om die Son. Tempel 1 was in 2005 die teiken van die Deep Impact-ruimtesending, waartydens ’n opsetlike
Juno (ruimtetuig)
Juno is ’n sending van Nasa se New Frontiers-program wat tans in ’n wentelbaan om die planeet Jupiter is. Die tuig is op 5 Augustus 2011 van Kaap Canaveral af gelanseer en het op 4 Julie 2016 gearriveer. Op 5 Julie het dit in ’n wentelbaan om
Skeppingspilare
Die Skeppingspilare is wolkkolomme in die Arend-newel wat bekend geraak het danksy ’n foto deur die Hubble-ruimteteleskoop. Die newel is sowat 7 000 ligjare van die Aarde af. Die kolomme word so genoem omdat nuwe sterre aan die vorm is in die stof en
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos