Massa-oorskot

Die massa-oorskot of -tekort van 'n nuklied is gedefinieer as die verskil tussen sy massa en sy massagetal.
Isomeer
In die chemie is 'n isomeer 'n stof wat uit dieselfde atome bestaan, maar wat 'n ander struktuur, en daardeur ook ander eienskappe besit. Hierdie verskynsel word isomerie genoem
Silikon-28
Silikon-28 is 'n stabiele isotoop van silikon. Dit is die isotoop wat die volopste voorkom
Koolstof-12
Koolstof-12 is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is die volopste isotoop
Volumetriese fles
'n Volumetriese fles of maatkolf is 'n glashouer wat tot die laboratoriumtoerusting van die analitiese chemie behoort
Boraat
'n Boraat is eintlik die naam van die komplekse BO3−3-anioon maar nes by die silikate word hierdie term vir 'n groot aantal komplekse ione, hul verbindings en hul minerale gebruik
Stikstofoksied
'n Stikstofoksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof
Karboksielsuur
'n Karboksielsuur is 'n organiese verbinding wat die karboksielfunksionele groep bevat
Sesiumchloried
Sesiumchloried is 'n sout van die alkalimetaal sesium en die suur waterstofchloried
Magnetochemie
Magnetochemie is 'n tak van die chemie wat hom besig hou met die magnetiese eienskappe van chemiese verbindings
Elektriese impedansie
Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan