Mario Oriani-Ambrosini
Mario Oriani-Ambrosini was tot sy dood 'n Italiaanse konstitusionele prokureur, asook 'n politikus en bekende lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty.
- Pamela Tshwete
- Pamela Tshwete is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy dien tans as die adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie
- Priscilla Tozama Mantashe
- Priscilla Tozama Mantashe was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was die suster van Gwede Mantashe, ANC-swaargewig en die Minister van Mineraalbronne en Energie
- Jesse McCartney
- Jesse McCartney is 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, komponis, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alvin and the Chipmunks (2007), Keith (2008), Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked (2011), en Chernobyl Diaries (2012
- Cassel Mathale
- Cassel Mathale is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Senzeni Zokwana
- Senzeni Zokwana is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy het in die kabinet gedien as Minister van Landbou, Bosbou en Visserye (2014-2019
- Mildred Oliphant
- Mildred Oliphant is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was die Minister van Arbeid van 1 November 2010 tot 29 Mei 2019
- Ebrahim Patel
- Ebrahim Patel is 'n senior kabinetsminister en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is die dienende minister van Handel, Nywerheid en Mededinging
- Olga Lomonosova
- Olga Lomonosova is 'n Russiese aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Лучше, чем люди (2018
- Axinellidae
- Die Axinellidae (kelksponse) vorm 'n familie binne die orde van die Axinellida
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in