Manuel de Freitas
Manuel de Freitas is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA.
- Kalksponse
- Die kalksponse (Calcarea) vorm 'n klas van die filum van sponsdiere (Porifera). Anno 2011 was daar 671 lewende spesies bekend, waarvan alle uitsluitlik in die see lewe
- Bongekile Jabulile Dlomo
- Bongekile Jabulile Dlomo is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was 'n lid van die vyfde Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Van Niekerk
- Van Niekerk is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:Abraham Adam Josef van Niekerk (1931–1994), Afrikaanse skrywer Anton van Niekerk, Suid-Afrikaanse filosoof Barend van Niekerk (1939–1981), Suid-Afrikaanse prokureur en akademikus
- Henro Kruger
- Hendrik Christiaan Crafford Krüger ook bekend as Henro Kruger is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Liezl van der Merwe
- Liezl van der Merwe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty
- Ian Ollis
- Ian Ollis was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy het in Augustus 2018 sy pos in die parlement bedank om verder te gaan studeer by die Massachusetts Institute of Technology, asook Harvard, in Amerika
- Christian Louboutin
- Christian Louboutin is 'n Franse modeontwerper van kenmerkende en duursame hoëhakskoene met blink, rooi verlakte sole
- Skurwepadda
- Skurwepadda is die gewone naam vir sekere spesies van paddas, veral die familie Bufonidae, wat deur droë, leeragtige vel, kort bene, en groot knoppe wat die parotiskliere bedek, gekenmerk word
- Cephus lateralis
- Cephus lateralis is 'n vliesvlerkige insek uit die familie van die halmwespe (Cephidae). Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste keer in 1894 deur Konow gepubliseer
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos