Manna (hemelbrood)

Manna was volgens Exodus 16 die hemelse brood van die Israeliete in die woestyn.
Mazeppa (skip)
Die skoener Mazeppa het ‘n paar maal ‘n rol in die geskiedenis van Suid-Afrika gespeel
Hansard
Hansard is die amptelike woordelikse verslag van alle toesprake en debatte in alle huise van die parlement
Ramsar-vleilande in Suid-Afrika
Die Ramsar-vleilande in Suid-Afrika val onder die Ramsar-konvensie
Langebaan-strandmeer
Die Langebaan-strandmeer is deel van die Weskus Nasionale Park. Dit is in 1988 tot 'n Ramsar-vleiland verklaar
Manna (graan)
Manna is een van die minderbekende en kleiner graansoorte. Voorheen was dit in Afrika die vernaamste bron van meel vir die bak van brood
Burgerwaghuis
Die Burgerwaghuis aan die Groentemarkplein in Kaapstad dateer uit die middel van die 18de eeu. Sedert 1913 huisves dit die Michaelis-versameling. Omdat die gebou 'n goeie verteenwoordiger van die 18de eeuse boustyl aan die Kaap is, en vir boonop meer as
Universiteit van Sankoré
Die Universiteit van Sankoré in Timboektoe in Mali dateer uit die Middeleeue en is dwarsdeur die wêreld bekend vir die bestudering van die regte en die snykunde
Arak
Arak is ‘n naam vir ‘n wye verskeidenheid onverwante alkoholiese dranke wat dwarsdeur Asië vervaardig word
Nok-kultuur
Die Nok-kultuur was 'n beskawing wat tussen 400 v.C. en 200 n.C. in die sentrale deel van die huidige Nigerië bestaan het. Dit is teenswoordig veral bekend om sy terracottabeeldjies met versamelaarswaarde
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos