Malgas
Malgas is ‘n gehug met ‘n aantal vakansiehuise aan die Breederivier. Dit lê aan grondpaaie tussen Swellendam en Witsand.
- Jonker-diamant
- Die Jonker-diamant is een van die besonder groot diamante wat nog ooit gevind is
- Protea Boekhuisprys
- Die Protea Boekhuisprys word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken vir die beste Afrikaanse verhandeling, proefskrif of gepubliseerde werk in geskiedenis of kultuurgeskiedenis. Die prys word gewoonlik jaarliks toegeken
- Kaaimansgat
- Kaaimansgat is die plek tussen George en Knysna waar die Kaaimansrivier en die Swartriver saamvloei. Die plek is bekend om sy besondere natuurskoon
- HMS Arniston
- Die stranding van die troepeskip Arniston op 30 Mei 1815 by Waenhuiskrans was een van die grootste en aakligste skeepsrampe aan die Suid-Afrikaanse kus. Slegs 6 van die 379 opvarendes het oorleef
- Stormsvlei
- Stormsvlei in die Overberg lê op die suidelike oewer van die Riviersonderend en op die N2 nasionale pad, 20 km oos van die dorp Riviersonderend en 40 km wes van Swellendam. Ook lê die gehug op die R317, 20 km van Bonnievale en 50 km van Bredasdorp
- Bothmaskloofpas
- Die Bothmaskloofpas in die Swartland is tussen Malmesbury en Hermon en net suidwes van Riebeek-Kasteel op die R46-provinsiale roete by 33° 24′ 19″ suid en 18° 52′ 30″ oos
- Anenouspas
- Die Anenouspas op die R382 verbind Steinkopf met die hawe van Port Nolloth aan die Atlantiese Oseaan. Die pas gaan 20 km wes van Steinkopf oor die Klipfonteinbergreeks. Aanvanklik is die pad gebou vir die vervoer van kopererts van die myne rondom Okiep en
- Jacques van der Elstprys
- Die Jacques van der Elst-prys word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken aan die persoon wat in die voorafgaande jaar die beste artikel geskryf het wat in die Tydskrif vir Geesteswetenskappe gepubliseer is
- Ave Duthie
- Augusta Vera Duthie was ‘n Suid-Afrikaanse plantkundige
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos